Tarts

Collection by Karen Jacobs du Toit

20 
Pins
 • 
64 
Followers
Karen Jacobs du Toit
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

South African Lemon Meringue Tart - Teach Me Mommy South African Lemon Meringue Tart A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!<br> A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart! South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Lemon Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Oven Recipes

South African Lemon Meringue Tart - Teach Me Mommy

A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker Light Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Tart Recipes, Great Desserts, Dessert Recipes, Weird Food, Sweet Tarts

Ek is al een in die huis wat kaaskoek eet ...daarom maak ek hierdie een want ek vries hom en hy hou my laaaank ---KAASKOEK ----1 blik kondensmelk----250g plain cottage cheese---125ml suurlemoensap----meng alles saam stol in yskas +_ 1 uur ---pak in n houer een laag tennis beskuitjies-- smeer vulsel oor pak weer en smeer weer eindig met laag tennis beskuitjies ---vries en sny as jy benodig ---vrek lekker

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Layered Milk Tart 1 litre c) full-cream milk 2 cinnamon sticks 60 ml (¼ c) custard powder 80 ml c) cornflour 1 can g) condensed milk 100 g Stork Bake, cubed 1 egg, whisked 2 packets g each) Tennis biscuits ground cinnamon . Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, South African Desserts, South African Recipes, South African Food, Tart Recipes, Sweet Recipes

YSKAS MELKTERT

YSKAS MELKTERT 2 pakkies tennis beskuitjies 1 Liter Melk ¼ kop suiker 1 Eier... 1 Blikkie Kondensmelk 1 Hoogvol eetlepel vla-poeier 2 Eetl Mielieblom (maizena) Sout METODE: Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik. Gooi die helfte vd beslag oor die kors, pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor Strooi…

Quick and simple recipe for traditional South African Pineapple Fridge Tart – enjoy! Ingredients 2 Packets Tennis biscuits (coconut biscuits) 1 Tin Crushed pineapple (or pineapple pieces) 1 Tin Ideal … South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Ethnic Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes

Pynappel Cremora Tert

Maak 250 gr Cremora aan met 1 k koue water en plaas oornag in yskas. Klits volgende oggend saam met 1 blikkie kondensmelk en 1 k gaar vla. Roer 1 pakkie pynappel/suurlemoen jellie, aangemaak met 1 k kookwater by. Klits goed. Roer 1 blikkie fyn pynappel by. Pak tennis koekies onder in tertbak en

This recipe for the milk tart, a classic South African dessert, is a real crowd-pleaser, filled with cinnamonny baked custard. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Custard Recipes, Milk Recipes, Curry Recipes

Resepte: Dis mos melktert!

Op Nasionale Melktertdag deel ons 'n paar smullekker resepte sodat almal 'n sny van hierdie smullekker bederf kan geniet.