Flippen Lekker Hoender | Boerekos – Kook met Nostalgie

10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap, en in die lengte af ;

Hoender Bobotie | Boerekos – Kook met Nostalgie

1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml…

Romerige Hoender en Sampioen Eenpan | Boerekos – Kook met Nostalgie

Romerige Hoender en Sampioen Eenpan | Boerekos – Kook met Nostalgie

Hoender Herderspastei | Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Gereg uit eie bodem, smul lekker randrekker ! 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaf…

Hoender Roompot | Boerekos – Kook met Nostalgie

6 Hoenderdye Braaivleisspeserye 250 G Swoerdlosespek blokkies gesny 4 Uie, gekap 60 Ml Fyn Appelkooskonfyt 15 Ml Worcestersous 12 Heel Uitjies, Geskil Handvol klein heel aartappels Sampioene, …

Bierblik Hoender | Boerekos – Kook met Nostalgie

BIERBLIKHOENDER Een heel rou hoender Olyfolie Sout na smaak Gemengde kruie Hoender speserye 1 blikkie bier van jou keuse Voorverhit die oond tot Maak hoender skoon, strooi sout in die binnek…

Perskes En Heuning Boudjies | Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: 10 – 15 Hoenderboudjies 250 ml Blatjang 150 ml Heuning 100 ml Mayonnaise 15 ml Kerriepoeier 1 blikkie Perskeskywe 5 ml Sout Vars gemaalde Swartpeper So gemaak: Voorverhit Die Oond Tot …

ROOI HOEDER GEBRAAI | Boerekos – Kook met Nostalgie

ROOI HOEDER GEBRAAI | Boerekos – Kook met Nostalgie

Botterbek Hoenderkerrie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: hoenderdyfilette, afhangend van grootte 15 ml matige kerriepoeier 250 ml ongegeurde jogurt 1 groot ui, gesny 1 groen soetr…

Pampoen en Hoenderkerrie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Verdryf die koue met trooskos Jy het nodig: 1 medium hoender in porsies gesny olie 2 groot uie, in ringe gesny 10 ml fyngedrukte knoffel 10 ml vars gerasperde gemmerwortel matige kerriepo…

Pinterest
Search