Afrikaans Resepte

Collection by Michelle Kannemeyer

86 
Pins
 • 
20 
Followers
Michelle Kannemeyer
Recipe for absolutely delicious bite-size Milk Tart Cookie Cups Ingredients 1 Packet Sasko Quick Treats Cookie Mix Butter 1 Extra Large Egg Chocolate chips Milk Tart Filling: 1 […] Pastry Recipes, Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Milktart Recipe

MILK TART COOKIE CUPS | SA Garden and Home

Nothing beats milk tart and this recipe puts a spin on the South African favourite. Try these milk tart cookie cups for the ultimate treat.

In en om die huis: Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Kos, South African Desserts, Crepes, Sweet Tarts

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte. - PYNAPPEL VULSEL - CREMORA VULSEL - LEMON CURD... - DADEL VULSEL - KONDENSMELK VULSEL - MELKTERT VULSEL TERT DOPPIES RESEP +- 100 doppies Dit is die een wat ek gebruik: 3 koppies meelblom 2 eiers 2 Teelepels bakpoeier 250 gram margarien 1/2 koppie melk knippie sout Metode: 1. Meng met a mes droe bestandele. 2. Meng margarien in meel. 3. Klits eiers en melk saam meng by droe bestandele. Moet nie knie nie. Meng met mes. 4. Rol uit. 5. Druk met…

Elna Kruger van Rheebok, Mosselbaai, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir gebakte terte. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Appetiser Recipes, Xmas Recipes, Baking Desserts, Dessert Ideas, Kos

Swartwoud-maaskaastert

Elna Kruger van Rheebok, Mosselbaai, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir gebakte terte.

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…., 40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Tuna Recipes, Baking Ideas

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Cheesecake Recipes, Mocha Cheesecake, Chocolate Cheesecake

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Jam-and Coconut Tarts to some, but here in SA we call them Hertzoggies. Jam and Coconut tarts have a direct link to South African history. Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Oven Recipes, Cookie Ideas, Sweet Desserts, Baking Ideas

Resep: Hertzoggies | Maroela Media

Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.

An extremely easy marshmallow and yogurt tart. It is perfect for a tea-time snack or an after-dinner sweet. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Quick Recipes, Kos, Sweet Pie, Sweet Tarts, Easy Desserts

Jogurt Tert

Maak 1 pakkie Tenniskoekies fyn en meng met 3 E gesmelte botter. Druk dit vas in 'n tertbak en ook langs die kante. Maak 2 pakkies aarbei jellie aan met 2 k kookwater, roer goed tot opgelos, hou eenkant. Klits 1 yskoue blikkie Ideal melk styf en voeg 1 blik kondensmelk by, dan die jellie, klits

 Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine Milk Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Chocolate Lasagne, Melktert, Frozen Meals

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

WORTELKOEK met bietjie kakao in die roomkaasversiersel uit Wenresepte 2 Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Baking Ideas, Kos, South African Desserts, Ma Baker, Big Cakes, Pudding Cake

[Resep] Sjokolade-wortelkoek | Maroela Media

Reinette Lotter van Stellenbosch het al verskeie pryse met hierdie resep gewen, onder meer ’n motor in Huisgenoot se Groot Bakwedstryd in 1982.