When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Zuid Afrika

Collection by Jan Waterdrinker

21 
Pins
Jan Waterdrinker
Johan Anthoniszoon van Riebeeck - Jan van Riebeeck April 1619 – 18 January of the Dutch East India Company, VOC, was a Dutch colonial administrator and the founder of Cape Town. He was the Commander of the Cape Colony (Kaapkolonie) from 1652 until Cape Colony, South African Wine, Cape Dutch, East India Company, Dutch Colonial, Johannes Vermeer, My Heritage, African History, My People

History of South Africa - Key Figures in South Africa’s history - From European Arrival until the Freedom Charter

South African history outline and key figures in South Africa’s history.

 Kommandeur Van der Stel het die myn in 1685 op 'n ekspedisie na die Koperberge gesink. Places Worth Visiting, My Family History, African History, Cute Images, African Beauty, Country Of Origin, Genealogy, South Africa, The Past

Simon van der Stel, goewerneur van die Kaap en eerste eienaar van Groot Constantia. Hy word dikwels gesien as die Vader van wynbou in Suid-Afrika.

Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig onder leiding van ds. S.J. du Toit. Hierdie gebeurtenis word as 'n mylpaal beskou in die geskiedenis van die Afrikaanse taal en as die begin van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Die doel van hierdie organisasie was om die mense daarvan bewus te maak dat hulle 'n eie taal het wat Afrikaans genoem word. Tupac Videos, Afrikaans Language, Cape Colony, Family Research, Apartheid, My Land, African History, Cute Images, Vintage Photos

Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig onder leiding van ds. S.J. du Toit. Hierdie gebeurtenis word as 'n mylpaal beskou in die geskiedenis van die Afrikaanse taal en as die begin van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Die doel van hierdie organisasie was om die mense daarvan bewus te maak dat hulle 'n eie taal het wat Afrikaans genoem word.

Uitleg van die Companjie Tuine in die Kaap. In die L hoek onder is die Kasteel aangebring. Africa Map, East Africa, I Am An African, How To Speak French, Travel Companies, Antique Maps, Travel Planner, Historical Pictures, African History

Uitleg van die Companjie Tuine in die Kaap. In die L hoek onder is die Kasteel aangebring. Die Companjie Tuin het aanvanklik vars groente en vrugte vir die VOC verskaf.

Italy Revisited by Mary Melfi Folk Costume, Costumes, Calabria Italy, Zulu, African History, Vintage Italian, Cute Images, African Beauty, Country Of Origin

J.D. du Toit (Totius) - standbeeld, Potchefstroom. I was there on that day. Onse Miemie het gesing

Het schip dat Zuid-Afrika voor eeuwig veranderde. Was het VOC-schip de Haarlem niet voor de kust van Zuid-Afrika vergaan, dan was het land misschien nooit gekoloniseerd en een mix van blank en zwart geworden. Tall Ships, African History, Geography, Sailing Ships, South Africa, Holland, Dutch, Vintage Paintings, Ocean

Het schip dat Zuid-Afrika voor eeuwig veranderde

Was het VOC-schip de Haarlem niet voor de kust van Zuid-Afrika vergaan, dan was het land misschien nooit gekoloniseerd en een mix van blank en zwart geworden. Archeoloog Bruno Werz is het wrak op het spoor.

''n Voorstelling van die landing van die Van Riebeeck-geselskap op 6 April 1652 aan die Kaap. Die drie skepe in die vloot van vyf wat Tafelbaai eerste binnegevaar het lê op die agtergrond voor anker. Cape Colony, African Tribes, Carthage, The Province, African History, African Beauty, Cape Town, Word Of God, Family History

''n Voorstelling van die landing van die Van Riebeeck-geselskap op 6 April 1652 aan die Kaap. Die drie skepe in die vloot van vyf wat Tafelbaai eerste binnegevaar het, lê op die agtergrond voor anker.

''n Voorstelling van die landing van die Van Riebeeck-geselskap op 6 April 1652 aan die Kaap. Die drie skepe in die vloot van vyf wat Tafelbaai eerste binnegevaar het lê op die agtergrond voor anker. Cape Colony, African Tribes, Carthage, The Province, African History, African Beauty, Cape Town, Word Of God, Family History

''n Voorstelling van die landing van die Van Riebeeck-geselskap op 6 April 1652 aan die Kaap. Die drie skepe in die vloot van vyf wat Tafelbaai eerste binnegevaar het, lê op die agtergrond voor anker.

The first Huguenots arrived as early as when the first Huguenot refugee, Francois Villion (later Viljoen), arrived at the Cape. By a total of 201 French Huguenots had settled at the Cape of Good Hope. East India Company, French History, My Heritage, Historical Pictures, My Land, African History, Cape Town, Cool Stuff, South Africa

Op 22 Oktober 1685 is die Edik van Nantes, wat in 1598 uitgevaardig is, herroep. Die Edik het aan die Hugenote, met hulle gereformeerde geloofsoortuigings, ‘n bestaansreg in Frankryk gewaarborg. Deur die herroeping is die gereformeerde geloof in Frankryk verbied en die Hugenote vervolg, en selfs vermoor. Duisende Hugenote het uit Frankryk gevlug. Die meeste het in Nederland ‘n nuwe tuiste gevind. Sommige Hugenote vlug na Suid-Afrika hoofsaaklik in 1688 en 1689.

Paul Kruger (1825 – 1904), Zuid Afrikaanse president, op het balkon van Hotel Des Indes in Den Haag, december 1900 - januari 1901. Datum 1 december 1900 Locatie Den Haag The Hague, My Land, African History, Street View, City, December, Vintage, Balcony, Cities

Paul Kruger (1825 – 1904), Zuid Afrikaanse president, op het balkon van Hotel Des Indes in Den Haag, december 1900 - januari 1901. Datum 1 december 1900 Locatie Den Haag

Jan van Riebeeck, die eerste kommandeur aan die Kaap, wat van 6 April 1652 tot sy vertrek op 1 Mei 1662 die eerste blanke nedersetting in Suid-Afrika gegrondves het. Daar is historici wat reken dat dit die eintlike beeltenis van Van Riebeeck is. Acrobatic Gymnastics, Places Of Interest, My Land, South Africa, Van, History, People, Paintings, Colour

Jan van Riebeeck, die eerste kommandeur aan die Kaap, wat van 6 April 1652 tot sy vertrek op 1 Mei 1662 die eerste blanke nedersetting in Suid-Afrika gegrondves het. Daar is historici wat reken dat dit die eintlike beeltenis van Van Riebeeck is.

Die bekende digter en Bybelvertaler, Totius, oftewel prof. J.D. du Toit, was die eerste kanselier van die PU vir CHO en hy het die amp vanaf 1951 met die selfstandigwording van die universiteit tot in 1953 met sy afsterwe beklee. Hier ken hy grade toe in sy kanselierstoga tydens ’n latere gradeplegtigheid. My Land, Afrikaans, South Africa, History, Live, Historia

Die bekende digter en Bybelvertaler, Totius, oftewel prof. J.D. du Toit, was die eerste kanselier van die PU vir CHO en hy het die amp vanaf 1951 met die selfstandigwording van die universiteit tot in 1953 met sy afsterwe beklee. Hier ken hy grade toe in sy kanselierstoga tydens ’n latere gradeplegtigheid.