ouma

Collection by Jwae

12 
Pins
Kalorieë| www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles |  Mieliepapper. Bottelbene. Seepkisredenaar. Nagbrakery. Baantjiesjaer. Hoeder. Aalweetapper. Kerriebek. Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Vyselstemper. Laaggeskonke. Jaagasem. Edik. Staccatos. Tongriem. Eldorado. Afkits. Rooitaal. Klein goetertjis wat in jou kas woon en jou klere elke nag 'n bietjie kleiner maak. Halterbaard. Oogluikend. Langasemkriek. Kemphaantjie. Herodes. Kroostrooster.

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Kalorieë| www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Mieliepapper. Bottelbene. Seepkisredenaar. Nagbrakery. Baantjiesjaer. Hoeder. Aalweetapper. Kerriebek. Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Vyselstemper. Laaggeskonke. Jaagasem. Edik. Staccatos. Tongriem. Eldorado. Afkits. Rooitaal. Klein goetertjis wat in jou kas woon en jou klere elke nag 'n bietjie kleiner maak. Halterbaard. Oogluikend. Langasemkriek. Kemphaantjie. Herodes. Kroostrooster.

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277):  My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!  As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak,  die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos.  O my nooi is in ’n nartjie,  my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!

Layout: Ouma

Ouma

My dgd with her other grandmother in S Africa! Ouma is the Afrikaans term for Grandma. It was such a bright sunny photo that it begged to be scrapped in a bright sunny way! Really pleased how this turned out. 3D Embellishments - blue flowers, wooden fl