Juliet Swart

3 followers
·
28 following
Juliet Swart
More ideas from Juliet
GEBEDE VIR KLEINGOED bied 'n pragtige volkleur-gebedeboekie vir drie- tot sesjariges wat ouers sal help om vroeg reeds by hulle kinders die gewoonte te vestig om met God te praat oor alles wat in jou lewe gebeur. Die skattige illustrasies & eenvoudige gebedjies in rym sal kleingoed bekoor & GEBEDE VIR KLEINGOED gou 'n gunsteling op elke boekrak maak. Anniéria McFarlane @ R40-00.

Op soek na inligting oor die voorgeskrewe gedigte van 2014 se graad 12 Afrikaans Huistaal-sillabus? LitNet bied gratis hulp. In die tabel hier onder is die naam van die gedig, die digter en 'n skakel wat jou na 'n skrywersalbum van die betrokke skrywer neem.

"Dit is 'n skrynende ironie dat die bestaansruimte vir die enigste Afrikataal wat in die eeu volle universiteitstatus bereik het en as 'n waardige wetenskapstaal in die akademie gebruik (kan) word, beduidend inkrimp.

Nuut by Storierak: Liewe Heksie is terug en na 50 jaar nog net so oulik en slim soos in toeka se dae! Kry sommer al die boekies vir jou iPad,iPad-mini, of Android-tablet. Fraai voorgelees deur Dowwe Dolla wat sorg vir groot pret vir die kinders (en grootmense).

Hoekom praat grootmense so snaaks?

Hoekom praat grootmense so snaaks?