Moet nooit iemand op sy baadjie takseer nie...partykeer skuil die mooiste hart in 'n verslete jas
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Die lekkerste appels is nie altyd rooi nie... #Afrikaans #Analogies __(Simone Trollip) #rympies
Die lewe se magic lê in klein oomblikke... __ⓠ Wilna Adriaanse #afrikaans #LifeQuotes #litnet
Houding
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
Elke dag is 'n kans om die sleg en seer van gister te vergeet. #Afrikaans #NewBeginnings #Heartaches&Hardships