Afrika

Collection by Sharon Kummerfeldt • Last updated 12 days ago

18 
Pins
Sharon Kummerfeldt
Hoender in 'n liplek-lekker sous - Weg! South African Dishes, South African Recipes, Kos, Chutney, Mayonnaise, Chicke Recipes, Great Chicken Recipes, Pasta, Food Inspiration

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

Boontjiesop met beesskenkel Bean soup with beef shank Easy Cooking, Healthy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Salads, Cooking Ideas, Healthy Eating, South African Dishes, South African Recipes

Boontjiesop met beesskenkel

Vir my hoef daar net ’n effense byt in die lug te wees vir ’n verskoning om sop te maak. Hierdie dik, vullende boontjiesop is propvol proteïene en smaak en dit pas heerlik by vars brood en sout plaasbotter.

  South African Dishes, South African Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Curry Recipes, Beignets, Kos, Mince Dishes

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Mince Recipes, Banting Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

Our grandmother (Mama) used to make these delicious koeksisters, South African donuts covered in syrup and coconut. Donut Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Halal Recipes, Desserts, Koeksister Recipe South Africa, Homemade Donuts, South African Recipes

Mama's Koeksisters (Donuts Covered in Syrup & Coconut) - The Meyer Food Blog

·
3 reviews
·
2.5 hours
·

Our grandmother (Mama) used to make these delicious koeksisters, South African donuts covered in syrup and coconut. Try them out today!

A Spicy Perspective is part of pizza - Simple Cheesy Garlic Pull Apart Bread recipe made in a skillet! This tantalizing party snack makes little bites of cheese bread that can be dipped Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Appetizers, Kos, Bubble Bread, Kitchenaid, Pull Apart Bread, Pull Apart Garlic Bread

Käse Knoblauch auseinander ziehen Brot - Rezepte Food

Ein fabelhafter Party-Snack für die Feiertage. Käse Knoblauch auseinander ziehen Brot Lassen Sie Ihre Gäste den ganzen Abend kneifen und eintauchen! Es gibt nur sehr [...]

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sou… Minced Meat Dishes, Mince Dishes, Minced Meat Recipe, Beef Dishes, Braai Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Meatball Recipes

Kerrie Frikkadel met Piesang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout varsgemaalde peper vir die kerriesous: 3 el botter 3 el kookolie 2 uie baie dun ringe gesny 4 knoffeltoontjies, gekneus en fyngedruk 2 el sterk kerriepoeier 5 ml borrie halwe tl fyn gemmer 1 el asyn 3 el blatjang 3 el appelkooskonfyt 2 tl bruinsuiker 2 kop kookwater 4 ryp piesangs, in skyfies…

Juicy garlic butter chicken breasts cooked in an easy white wine pan sauce is the perfect easy dinner recipe served with vegetables of your choice. Cooking With White Wine, Cooking Green Beans, Recipes With White Wine, Jamie Oliver, Easy Chicken Recipes, Easy Dinner Recipes, Dinner Ideas, Delicious Recipes, Butter Chicken Sauce

Easy white wine garlic butter chicken - Simply Delicious

·
2 reviews
·
25 minutes
·

Juicy garlic butter chicken breasts cooked in an easy white wine pan sauce is the perfect easy dinner recipe served with vegetables of your choice.