Karringmelk beskuit - 'n fantastiese resep☆

Buttermilk Rusks Recipe

My family loves this for a snack with coffee. You dip this in your coffee.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 60 stukke Bestanddele 1,5 kg bruismeel 5 ml (1 t) sout 250 g (½ blok) botter, gesmelt 375 ml (1½ k) suiker 1 l (4 x 250 ml) karringmelk 3 eiers Metode Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel en sout saam in mengbak. 2. Roer suiker en karringmelk by effens afgekoelde botter. 3. Klits eiers en roer by karringmelkmengsel. 4. Roer karringmelkmengsel by meelmengsel tot gemeng. 5. Skep deeg in 2 groot gesmeerde broodpanne. 6. Bak vir 30 min. Stel temperatuur af na…

More ideas
Pinterest
Search