When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Resepte

Collection by Juanita • Last updated 3 days ago

8 
Pins
Pin on food Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Curry Recipes, Dishes Recipes, Entree Recipes, Veggie Dishes, Savoury Dishes

Liplek-lekker hoender

Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.

Sysagte skons…julle, this is to die for! Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… Kos, Easy Cooking, Cooking Recipes, Easy Recipes, Recipe Filing, Homemade Donuts, South African Recipes, Savoury Baking, Salty Snacks

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Mini crustless quiche (or mini frittata or egg muffins) recipe that can modified to include any vegetable or protein you would like. Perfect for a quick and nutritious breakfast (Easy Meal Prep Egg Muffins) Egg Quiche, Quiche Muffins, Egg Muffins, Quiche Cups, Crab Quiche, Mini Quiches, Mini Frittata, Mini Breakfast Quiche, Breakfast Muffins

Fritatas – Boerekos – Kook met Nostalgie

Mini Fritatas 5 eiers, liggies geklits 1 kop cheddar kaas Sout en peper na smaak 1 k ander vulsel (salami.oorkiet vleis, bully beef, rooi worsies, rosa tamaties, soet rissies, ham, gebraaide spek, sampioene) *bietjie botter *bietjie ekstra kaas *rooipeper Voorverhit oond aan op 180°C Meng al die bestandele goed saam en skep so ¾ vol in ‘n goed gesmeerde muffin pannetjie, sit mespunt botter op elke mengsel, sprinkel met rooi peper en bietjie ekstra kaas Bak vir + – 20 min tot gestol en…

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en koppies gerasperde kaas 4 tl vol m… Savoury Baking, Marmite, Cheddar, Cornbread, Muffins, Appetizers, Treats, Snacks, Om

Marmite en cheddar muffins – Boerekos – Kook met Nostalgie

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas en melk by en meng mooi deur. Skep lepelsvol in voorbereide muffinpan bak vir 20-25 min by 180 g tot ligbruin… toets gereeld na 20 min. in ‘n kastrol smelt die marmite saam en botter saam, bring tot kookpunt…

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar & lekker ligte skon. Geen uitrol of . Muffin Pan Recipes, Bread Recipes, Cooking Recipes, Kos, Quiche Muffins, Cold Lunches, South African Recipes, Our Daily Bread, Savory Snacks

Kits Olie-skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Mamma se kits olieskons … vinnig om aanmekaar te slaan en heerlik… geniet saam konfyt, kaas en marmite 2 en 1/2 koppie koekmeel knypie sout 4tl bakpoeier 5el kookolie 1 groot eier + – 180 ml karringmelk Maak oond voor die tyd warm 200 grade C Botter die muffinpan. Sif meel,bakpoeier en sout saam. Gooi olie, eier in karringmelk en klits goed en gooi by koekmeel , meng goed deur tot alles ‘n stywe deeg maak, gooi bietjies, bietjies karringmelk by om die degie egaliger te maak as jy moet. Skep…

Ontbyt – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Brunch Recipes, New Recipes, Breakfast Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Breakfast Waffles, Breakfast Casserole, Turkish Breakfast, Baby Snacks

Eenpan Ontbyt Skywe: – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n wenner, dit klink miskien groot, wees gerus jy kan heeldag hieraan smul, die kan koud in die kosblikkies gaan vir die kinders, selfs lekker vir middagete saam ligte slaaitjie, so , skop die pannetjie aanmekaar Botter 1 pakkie Spek 1 pakkie Sampioene 6 Ontbyt worsies – ontdooi Dosyn Eiers – liggies geklits met knypie sout Cheddar Kaas Mozzarella Kaas Rooipeper na smaak Voorverhit oond 180 C In ‘n oonvaste bak met deksel, braai in genoeg warm botter die spek, sampioene en ontbyt wors tot…

Ontbyt – Page 6 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Biscotti Recipe, Pudding Cake, Something Sweet, Finger Foods, Food Processor Recipes

Vinnige Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

500ml Bruismeel Knippie Sout 1 Eier 250ml Melk 60ml Olie Voorverhit oond 200C. Meng al die bogenoemde bestanddele saam en skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepan. Bak 15-20min tot ligbruin.