terte

Collection by Juandri

10 
Pins
Mielie tert
South African DishesCooking RecipesChicken Recipes

Mielie tert

Sout tert
Savoury DishesCooking Recipes

Sout tert

Suurlemoen tert
Sweet RecipesBaking RecipesCookie RecipesQuick RecipesAfrican Dessert

Suurlemoen tert

Korslose melktert
Melktert RecipeSouth African DishesCooking RecipesCurry Recipes

Korslose melktert

Easy No Bake Milk Tart - not sure if it was this recipe, but we had this at a South African friend's home on Sunday. It is divine!!!
South African DessertsSouth African DishesAfrica RecipesSouth African Homes

browniegirlblog.com -&nbspbrowniegirlblog Resources and Information.

Easy No Bake Milk Tart - not sure if it was this recipe, but we had this at a South African friend's home on Sunday. It is divine!!!

Pynappel yskastert PYNAPPEL YSKASTERT  Kors:  1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk)  100gr botter (gesmelt)  Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan.  Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak  Vulsel:  1 Blikkie kondensmelk  125ml (1/2 kop suurlemoensap)  1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed)  300ml room (styfgeklits)  Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by  Vou die room in  Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies  Sit in die…
Brownie DessertsOreo DessertPotluck Desserts

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

MELKTERT ~ Die lekkerste melktert wat jy ooit gaan bak !! Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Voorspoed, en laat weet!!!! Gertie.
Sweet RecipesBaking RecipesBaking DessertsYummy Recipes

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

Pineapple Cremora tart 500 g coffee creamer (powder)250 ml boiling water 2 cans Nestlé condensed milk, cooled in the fridge250 ml lemon juice 410 g crushed pineapple12 Tennis biscuits Dissolve the Cremora coffee creamer in boiling water and set aside to cool. Stir in condensed milk, beat until stiff. Beat lemon juice in gradually and stir in the crushed pineapple. Arrange biscuits into a flat, square tart dish and pour over mixture. Put into the fridge and allow to set before decorating with…
Ketogenic RecipesKeto SnacksFast RecipesHealthy RecipesLow Carb Cheesecake

Pineapple Cremora tart

A true South African classic.

MIKROGOLF VLASKYWE: Meng 250 ml suiker&125 ml vlapoeier. Voeg 1 lt. melk by en meng. Voeg by 80 ml botter&20 ml vanilla, mikrogolf 10 min op hoog. Klits elke 2 min. Vlapap is reg as daar spore vorm wanneer klits. Pak cream crackers onder in bak, breekkant in lyn met mekaar. Gooi vlapap oor, pak nog cream crackers, laat afkoel. Maak 250 ml versiersuiker met 1 eetlepel kookwater aan, voeg bietjie suurlemoensap by tot dik pasta. Smeer die versiersel net oor die crackers anders trek dit vog.
Sweet RecipesCooking RecipesYummy RecipesCustard Slice