grappe
Die klein dogtertjie is stout agter in die kar oppad huistoe van die skool af. Haar ma gee haar 'n vethou en sê: "Nou sit jy stil en ek wil nie 'n woord verder hoor nie!" Na 'n lang ruk van stilte vra die dogtertjie of sy iets mag sê? Haar ma antwoord: "Jy't mos gehoor wat ek nou nou gesê het, maar wat is dit?" Dogtertjie antwoord: "Ek wil net vir ma sê, vanaand gaan Liewe Jesus hiervan hoor!
Psalms
Other Pins