Don’t settle for a bland Lentil Soup. Make it right and you’ll have everyone begging for more! All it takes is a hint of spice flavourings, bay leaves and finishing it off with a touch of lemon. It makes all the difference!

Lentil Soup

Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte Bestanddele Sous ¾ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker Bestanddele Versiering 2 Plakke Heelneut sjokolade ¼ Blikkie Ideal Melk Metode Koek Klits eierwitte tot styf. Meng droë bestanddele. Maak gaatjie in droë bestanddele. Voeg eerste olie, dan kakao gemeng me

Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding…

die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

In en om die huis: Kondensmelk Tipsy Tert

Tipsy tart met Gecondenseerde melk Kondensmelk Tipsy Tert Oond 180 gr C. 300 ml gekapte en ontpitte dadels, 125 ml gekapte rooi cherries, 1 t koeksoda e.

Pinterest
Search