oupa en ouma

Collection by Jana Grobbelaar

7 
Pins
 • 
12 
Followers
Jana Grobbelaar
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: 'n Ouma is 'n klein bietjie van… Teddy Beer, Quotations, Qoutes, Lekker Dag, Afrikaanse Quotes, Special Words, Good Morning Messages, Baby Shower Fun, Some Quotes

'n Ouma is 'n klein bietjie van 'n ma, 'n bietjie van 'n juffrou, 'n bietjie van 'n beste vriendin en baie van 'n engel....

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink Vinyl Quotes, Me Quotes, Qoutes, Africa Quotes, Afrikaanse Quotes, Kitchen Quotes, Kitchen Wall Stickers, Silhouette Vinyl, Wooden Hearts

“Sproeireën” deur DJ Opperman (in Brink 2008:277): My nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur! As ek ’n stukkie nartjieskil tussen my vingers buig of knak, breek uit die klein sproeireën wat geurend om my hand uitsak, die boorde weer van Swartfoloos en met nartjies om my heen weet ek hoe dat ’n vrou kan troos. O my nooi is in ’n nartjie, my ouma in kaneel, daar’s iemand … iemand in anys, daar’s ’n vrou in elke geur!

'n Oupa is iemand wat oud is aan die buitekant maar jonk is aan die binnekant Baie Dankie, Grandpa Quotes, Fathers Day Poems, Afrikaanse Quotes, Best Dad Gifts, Tfios, Old Age, Grandparents Day, True Words

'n Oupa is iemand wat oud is aan die buitekant maar jonk is aan die binnekant

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.