When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

BOERE KOS

Collection by Johan Klopper

17 
Pins
Johan Klopper
Oven baked sweet potatoes are a staple year round - Known in Afrikaans as Oondgebakte soetpatats ; Braai Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Vegan Meals, Curry Recipes, Chicken Recipes, Healthy Recipes

Oondgebakte soetpatats

Dis die lui manier van patats maak - terwyl jy agteroorsit en ontspan.

Beet Blatjang ~ bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte Beet Recipes, Chutney Recipes, Canning Recipes, Mexican Food Recipes, Jam Recipes, Salad Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Bon Appetit

Beet Blatjang – Boerekos – Kook met Nostalgie

Beet Blatjang ~ bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Kos, Desert Recipes, Popular Recipes, Sweet Recipes, The Best, Food To Make

Outydse souskluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 10…

 ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. Savory Snacks, Savoury Dishes, Food Dishes, Savoury Tarts, Dishes Recipes, Meat Recipes, Side Dishes, Breakfast Dishes, Breakfast Recipes

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Old-fashioned aniseed rusks is the perfect recipe with . Find these and other recipes on EatOut Koeksisters Recipe, Buttermilk Rusks, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes, Desserts, Rusk Recipe, Butter Recipe

Old-fashioned aniseed rusks is the perfect recipe with . Find these and other recipes on EatOut

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling! Kos, South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Pumpkin Fritters, Ma Baker, Pumpkin Recipes

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

ongeveer 12 Bestanddele 250 ml (1 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier knypie sout 15 ml (1 e) suiker 1 eier 30 ml (2 e) olie 90 ml (6 e) melk 60 ml (4 e) water Metode 1. Sif meel, bakpoeier en sout in groot mengbak. Roer suiker by. 2. Klits eier liggies en voeg olie, melk en water by. Klits tot gemeng. Roer eiermengsel by meelmengsel, maar moenie te veel meng nie. 3. Spuit braaipan met kossproei en laat goed warm word. 4. Skep eetlepels vol beslag in braaipan. Bak 1 min en elke kant. 5. Sit… Brunch Recipes, Appetizer Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Pancake Recipes, Kos, Crumpet Recipe, South African Recipes

Plaatkoekies

ongeveer 12 Bestanddele 250 ml (1 k) koekmeel 5 ml (1 t) bakpoeier knypie sout

Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika. South African Dishes, South African Recipes, Malva Pudding, Banana Pudding, Oxtail Recipes, International Recipes, Love Food, The Best, Cooking Recipes

Eg Suid-Afrikaanse vetkoek resep

Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika.

Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n… Pickled Watermelon Rind, Watermelon Pickles, Sweet Watermelon, Watermelon Recipes, Watermelon Preserves Recipe, Relish Recipes, Canning Recipes, Fig Recipes, Bread Recipes

Waatlemoenkonfyt – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n…

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Tripe Recipes, Quiche Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Beskuit – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Rusk Recipe, Ma Baker, Yeast Rolls, Home Food, Baking Recipes, Yummy Recipes, Family Meals

Outydse Mosbolletjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë …