My moedertaal

Collection by Jozelle Meyer

132 
Pins
 • 
75 
Followers
Jozelle Meyer
Afrikaans words

Afrikaans words

Image result for Afrikaanse idiome

Image result for Afrikaanse idiome

afrikaans expressions Die berge het n muis gebaar

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

Afrikaans is one one of the easiest languages to learn and make you laugh. Translating Afrikaans to English, these Afrikaans idioms will make you giggle.

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

ouma | jou ouma die paplepel leer vashou | iemand probeer leer wat meer weet as jy | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

Afrikaanse idiome, spreekwoorde, spreuke en aanhalings

pere | met die gebakte pere sit | bly sit met ander se moeilikheid | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

padda | van ’n padda vere probeer pluk | die onmoontlike probeer doen | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

oortjies | die oortjies van die seekoei | daar sit baie meer daar agter | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

hand | hand aan die ploeg slaan | begin werk | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

ore | hy het pluisies in sy ore | hy gee nie aandag nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

ouer | hy is ouer as twaalf | jy kan hom nie maklik flous nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings van A tot Z

agterstevoor | om agterstevoor suinig te wees | om op klein dingetjies te bespaar en op groot goed geld te mors | penny-wise, pound-foolish | Afrikaanse idiome en uitdrukkings

kaf | ’n ou voël met kaf probeer vang | ’n bedrewe persoon probeer kul | Afrikaanse idiome en uitdrukkings