Afrikaans Quotes, Humor Quotes, Funny Quotes, Qoutes, Funny Stuff, Funny Pictures, Powerful Words, Verses, Politics

Afrikaanse Quotes, Prayer Board, Spiritual Disciplines, Scripture Verses, Scriptures, Bible, Poem, Life Thoughts, Religious Quotes

Space, Afrikaans Quotes, Funny Qoutes, Funny Pictures, Interesting Stuff, Verses, Jokes, Funny Quotes, Funny Pics

Afrikaanse Quotes, Monday Wishes, Van, Night Wishes, Captions, Inspirational, Inspiration

Evening Greetings, Goeie More, Afrikaans, Good Morning, Bible Verses, Daughters, Prayer, Father, Eid Prayer

Goeie Nag, Night Quotes, Special Quotes, Afrikaans, Sleep Tight, Spiritual Inspiration, Massage, Prayer, Eid Prayer

Good Morning Wishes, Morning Blessings, Goeie More, Goeie Nag, Afrikaans, Friendship Quotes, Bible Quotes, Qoutes, Mornings

Goeie More, Goeie Nag, Afrikaanse Quotes, Strong Quotes, Morning Quotes, Mornings, Happy Friday, Blessings, Qoutes

Absoluut niks is vir die Here onmoontlik nie. Hy kan 5 000 mense voed met 'n paar visse en brode. Hy kan water in wyn verander. Hy kan iemand uit die dood wek wat al 'n paar dae dood is... So hoekom dink jy, jou situasie is hopeloos? Gee dit vir die Here en hou net aan bid en glo in vertroue Hy gaan 'n uitweg gee.

Goeie More, Afrikaans

Jesus se opdrag is nie om net jou mede Christene lief te hê nie. Sy opdrag sluit ook diegene in wie se geloofs oortuigings en lewenswyses drasties van jou eie verskil. Daar is 'n fyn lyn tussen medelye en deernis te betoon en om hulle leefstyl goed te keur. Jy hoef nie jou oortuigings en die waarheid in die Woord op prys te stel om Christus se liefde vir die wêreld te verkondig nie.

Pinterest
Search