kook Afrikaans

Collection by Jossie van Wyk • Last updated 11 weeks ago

191 
Pins
 • 
13 
Followers
Jossie van Wyk
Elna Kruger van Rheebok, Mosselbaai, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir gebakte terte. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Appetiser Recipes, Xmas Recipes, Baking Desserts, Dessert Ideas, Kos

Swartwoud-maaskaastert

Elna Kruger van Rheebok, Mosselbaai, is die wenner van ons bakkompetitise se afdeling vir gebakte terte.

Ek is nie ’n aanhanger van kook en bak met pakkies soppoeier nie, maar in dié broodjie – ’n redding wanneer ’n mens kampeer en vinnig iets saam met potjiekos of braaivleis moet optower – wérk dit. Braai Recipes, Easy Bread Recipes, Pastry Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Quick Bread, Appetizer Recipes, Breakfast Recipes, Savoury Baking

Blitsbroodjie

Ek is nie ’n aanhanger van kook en bak met pakkies soppoeier nie, maar in dié broodjie – ’n redding wanneer ’n mens kampeer en vinnig iets saam met potjiekos of braaivleis moet optower – wérk dit.

CHAKALAKA BROODJIE – (kan ook muffins maak) 500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier sout & peper na smaak 4 eiers Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) 125 ml Cheddar kaas ge… Braai Recipes, Stir Fry Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Tea Time Snacks, Gordon Ramsay, Food Network, Kos

Chakalaka Broodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

CHAKALAKA BROODJIE – (kan ook muffins maak) 500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier sout & peper na smaak 4 eiers 410g Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) 125 ml Cheddar kaas ge…

  Chicken Salad Recipes, Meat Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, South African Recipes, Ethnic Recipes, Magic Cake Recipes

VINNIGE MAANDAG HOENDER - bruin en lekker - Marinda Kook

As mens so skielik by die huis kom en jy wonder wat jy vir ete kan maak, maak jy die hoender. Dis vinger-aflek-lekker. BENODIG: 6 hoenderporsies 1 ui in ringe gesny 250 ml mayonaise 250 ml chutney 250 ml Continue reading VINNIGE MAANDAG HOENDER – bruin en lekker→

Search Results for “Souttert” – Boerekos – Kook met Nostalgie Light Recipes, Wine Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Recipies, Braai Recipes, Quiche Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes

Lip lekker Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kors 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout sowat 65 g margarien of botter Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit Vulsel 250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai 250 g ham 250 ml kaas, gerasper …

  Braai Recipes, Beef Recipes, Recipies, Cooking Bread, Bread Baking, Easy Delicious Recipes, Yummy Food, Ma Baker, Garlic Cheese Bread

Knoffel-Kaasbroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hemels Tuisgebak 500 g Bruismeel 500 ml Karringmelk (1 Boksie) 1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor) 1 Tl Marjolein 3 Tl Knoffelvlokkies 2 Eiers knypie sout knypie rooi p…

  Fun Baking Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Best Dessert Recipes, Sweet Recipes, Delicious Desserts, Yummy Food, Custard Recipes, Oven Recipes

Milk tart

Die Melktert resep was my Ma s'n. Dit is HEERLIK ...maklik en maak baie vinnig. Probeer gerus die resep. Jy kry baie soorte Melktert korse.. hierdie een is as jy nie wil sukkel met skilferkorsdeeg nie. Dit is net n smeerkors...maar HEERLIK. Foto's en resep..Kokkedoor Tessie Kemp. Oond 180°C.

Tuna en Groente Pof Pakkies ………is maklik om te maak en lekker! Meat Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Pastry Recipes, Recipies, Tuna Dishes, Ocean Food, Quick Cheap Meals, How To Cook Fish

Tuna en Groente Pof Pakkies – Boerekos – Kook met Nostalgie

………is maklik om te maak en lekker!! Jy het nodig: 1 blikkie tuna – chunks 6 sampioene in skywe 1 geel soetrissie in blokkies 1 rooi soetrissie in blokkies 1 ui, gekap Hand g…

Maklike tuna-en-rys-maaltyd Easy tuna and rice meal Rice Bake Recipes, Tuna Recipes, Casserole Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Yummy Recipes, Tuna Dishes, Fish Dishes

Maklike tuna-en-rys-maaltyd

Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.

Mielietert by braaivleis Braai Recipes, Veggie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Sweetcorn Bake, Ma Baker

BRAAI BYKOSSE - BROOD, ROOSTERKOEK & PASTEIE

ANDERSTE ROOSTER TOEBROODJIES ANDERSTE ROOSTER TOEBROODJIES Ons broodjie vir die rooster, ek maak altyd gebraaide uie gemeng met sweet chilli sauce. Dan sit ek geraperde kaas by - dit is anders as...

quiche in a tin cup - divine! Campfire Food, South African Recipes, Kos, Quiche, Recipies, Camping, Afrikaans, Foodies, Safari

KAMP KOS

KAMPWENKE KAMPWENKE Wees nou maar eerlik: ’n Groot deel van kamp gaan oor die eet. Spaar jouself moeite, ontspan en doen die sleurwerk voor die tyd. Kap die bestanddele van jou geregte by die huis...