Food - South Africa

Collection by J KH • Last updated 10 weeks ago

106 
Pins
 • 
51 
Followers
J KH
Food - South Africa braai
Food -South Africa breakfast and lunch
Food - South Africa dinner
Food - South Africa sweets
Food - South Africa drinks
Food - South Africa fish and seafood
Food - South Africa snacks
Food - South Africa soup

Food - South Africa braai

Stokbrood

SARIE

Pak die vuur

Erfenisdag is om die draai en talle Suid-Afrikaners sal weer die braaivleisvure hiervoor aansteek. Liezel de Lange het ’n paar buitelugkookboeke gaan bekyk vir nuwe (en ou geliefkoosde) idees.

Triple pig & fig braai broodjies - Yuppiechef Magazine

They are a South African classic, and for good reason. The beauty about the broodjie is that you can go as simple or as crazy as you like with fig and pig.

Homemade Roosterkoek

​​We're cooking South African roosterkoek over the braai and serving it with generous dollops of butter, cheese and your favourite flavour of fruity jam.

How to make the perfect braaibroodjies - Getaway Magazine

The braaibroodjie (braaied toasted sandwich) is arguably the highlight of any braaing experience. Here's how to make the best ones.

Roosterkoek

Tradisioneel is roosterkoek veral op slagdag saam met lewer, niertjies en vetderm oor die kole gebraai en vir ontbyt voorgesit.

Makkelijk platbrood (2 ingrediënten!) (A CUP OF LIFE)

Makkelijk platbrood (2 ingrediënten!), a diy craft post from the blog A CUP OF LIFE, written by Shifra Jumelet on Bloglovin’

Braaibroodjie

SARIE

Oor die kole met Jan Braai: hoender en bief werk

Die groot vraag op ’n vliegtuig is altyd: “Hoender of bief?” By ’n braaivleisvuur maak die antwoord natuurlik nie regtig saak nie, want jy kan baie lekker kos maak met albei.

Pizzabraaibroodjie

Pizzabraaibroodjie Vir 4 | Voorbereityd 5 minute | Gaarmaaktyd 15 minute Jy benodig ... • 2 gekoopte pizzabasisse • 3 eetlepels blatjang • 1 tamatie, in skywe gesny • ¼ ui, in skywe gesny • ½ koppie cheddar, gerasper Só maak jy 1. Sorg dat die pizza-basis ontdooi is. Smeer een pizzabasis met blatjang. Pak die tamatie en uie daarop en sprinkel die kaas oor. Sit die tweede basis bo-op. 2. Braai die broodjie in ’n toeknyprooster oor matige kole – moenie die rooster toeknip nie, dit help net met…

Braai Pie recipe

Hoenderpastei op die kole

SARIE

Roosterkoek

Wat is nou beter as roosterkoek langs die kampvuur?

Gourmet Boerewors Braai Pie

Filled with tender boerewors, mixed braai relish and gooey cheese, this filling braai pie is an easy-to-make side for your next outdoor braai.

FOODIES OF SA on Instagram: “Braai Pie 4 Ways⁣ ⁣ A proudly South African snack idea for your next get together!⁣ ⁣ Ingredients: ⁣ ⁣ 2 packs Ready Rolled Puff Pastry…”

6,490 Likes, 281 Comments - FOODIES OF SA (@foodiesofsa) on Instagram: “Braai Pie 4 Ways⁣ ⁣ A proudly South African snack idea for your next get together!⁣ ⁣ Ingredients:…”

20 Most popular braai recipes of 2017

(image: iStock)It's always fun discovering which recipes you loved the most and seeing as it's braai season, we thought it

Food -South Africa breakfast and lunch

OUMA SE BROOD

OUMA SE BROOD http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/06/ouma-se-brood.html 1kg Koekmeel 1 Pakkie droee gis 30ml Olie 30ml Asyn 20ml Sout 10ml Suiker 600ml Lou Water Meng al die droee bestanddele saam Meng die water met die asyn en olie Meng nou die water mengsel met die meel mengsel Laat rys vir 2-3 ure Verdeel in 2 broodpanne Laat weer rys vir n half uur Bak teen 180*C vir 1h.. *Boerekos* Geplaas deur: Gerhard En Theresa Steyn En hier het * Chantell Scheepers Mustoe‎* hom…

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Geen knie brood

Geen knie brood

Kaas & Bier Broodjie <3

Cheesy Beer bread

Kaas & Bier Broodjie <3

Mieliebrood met pynappel

Bak hierdie smullekker broodjies in inmaakblikke.

South African Grilled Cheese Sandwich - Immaculate Bites

Braaibroodjie (South African Grilled Cheese Sandwich)-. Braai Sandwich.

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Growwe sade en neute Beskuit

GROWWE SADE EN NEUTE BESKUIT - Food Lovers Recipes

Kaas en Suurroom Skons | Boerekos – Kook met Nostalgie

Kaas en Suurroom Skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houertjie suurroom 3 el botter, gesmelt 1 koppie cheddar kaas, baie fyn gerasper mespunt rooipeper (cayen ne pepper) 3o ml gekapte pietersielie (droog is ook reg) knypie sout *1 ekstra eier geklits vir verf So maak jy: Voorverhit die oond 200°C. Sif die bruismeel, sout,, rooipeper saam Meng in aparte bak…

Food - South Africa dinner

My ma se hoenderpastei

Ons het almal al gehoor van Meraai se hoenderpaai. Tannie SJA van Kook en Geniet het ‘n heerlike hoenderpastei, en deesdae kraai Nigella, Gordon en wie weet nog se paais koning op ons werf. …

Lentil Boboti

Ingredients 1 tsp oil 1 Large onion, chopped fine 1 Level Tbsp curry powder 1 tsp cumin 1 tsp turmeric 3 Cloves garlic, finely chopped 1 Tbsp apricot jam 1 Tbsp brown vinegar (preferably malt) 1 Granny smith apple (peeled, cored, and chopped) ½ cup dried apricots, chopped 2 cups boiled lentils ½ cup chopped fresh coria

STAMPMIELIEGEREG

Stampmielie gereg http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/08/stampmieliegereg.html 4 tot 6 koppies gaar stampmielies (nie te droog) 1 pakkie potato bake (enige geur) 1/4 koppie melk 3/4 koppie mayonaise 1 koppie room 1 koppie fyn gesnyde sampioene 1 koppie gesniperde spek 2 uie grof gekap 1 koppie gerasperde cheddar kaas Voor verhit die oond tot 180* C. Braai spek, uie en sampioene in olyfolie. Meng mayonaise, sop, melk en room goed. Meng dit nou met stampmielies en skep in…

Tannie Poppie se spinasietert

Sarie

PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i…

PATATS

PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan in wiele te sny en plat in 'n bak te pak. Die Patatpakkies maak jy pakkies: Kook jou patats…

Resep: Maklike hoenderpastei | Maroela Media

Hierdie maklik hoenderpastei is nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas.

South African Meat Pie (Bobotie)

One of South Africa's best-known dishes, this lamb meatloaf/frittata hybrid is flavored with golden raisins, curry powder, and tamarind; set in an egg custard.

traditional south african bobotie with fragrant yellow rice

I’m a little late publishing this traditional South African Bobotie recipe because Monday was Heritage here and I should have done it before. Anyway, it’s a recipe I made about 5 years ago for the …

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Slap oorgooi deeg | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie

OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…

Ouma Leen se Roomfrikkadelle

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.

Pizzabraaibroodjie | Weg

Pizzabraaibroodjie

'n Pizza wat jy braai op die vuur soos ’n braaibroodjie? Ja, asseblief.

Oondgebakte soetpatats, Dis die lui manier van patats maak - terwyl jy agteroorsit en ontspan.

Oondgebakte soetpatats

Oondgebakte soetpatats, Dis die lui manier van patats maak - terwyl jy agteroorsit en ontspan.

Aartappel Gebak | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Hemelse Spek en Aartappel Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

6 middelslag aartappels – halfgaar gekook 1 groot ui 250 gram escort skouer spek 2 knoffel huisies 375 ml cheddar kaas 600 ml vars room swart peper Sout Metode 1. Sny spek in repies en braai …

Duitse Aartappelslaai

Duitse Aartappelslaai

Oondgebakte murgbene

SARIE

10 Original SA Potjie Pot Recipes

10 original sa potjie pot recipes that are so delishes and tasty and cook slowly on some coals. the potjie just gives it that wonderful authentic south african taste, I always say its a veggie fix. Yummy

Maalvleis-en-bierpastei

Maalvleis-en-bierpastei

Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.

Zuid-Afrikaanse Tomatenstoofschotel, Lekker In De Herfst recept | Smulweb.nl

Zuid-Afrikaanse tomatenstoofschotel, lekker in de herfst | Smulweb.nl

Zuid-Afrikaanse Tomatenstoofschotel, Lekker In De Herfst recept | Smulweb.nl

Ek maak dié pastei baie in die winter.

Ryk hoender-en-sampioenpastei

Ek maak dié pastei baie in die winter.

Romerige kerriehoender

Romerige kerriehoender

Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.

The Ultimate Lekkerbek Bobotie | Recipes | Photography and Styling by Tasha Seccombe

The Ultimate Lekkerbek Bobotie

One of the best recipes for traditional South African bobotie!

Kapokaartappels met frikkadelle en tamatie

Kapokaartappels met frikkadelle en tamatie

SARIE

Beesvleiskerrie | Curry - steamy hot

Beesvleiskerrie

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam - vleis, groente, kruie - en proe hoe goed pas al die geure in net een pot.

Potato Mushroom Bake......with onion, garlic, cream, onion soup powder, butter cheese and breadcrumbs. This recipe has no meat in it. If you want meat, I'd see no problem with adding ground beef or maybe shredded chicken!

My big, fat South African potato bake - Cooksister | Food, Travel, Photography

Potato Mushroom Bake......with onion, garlic, cream, onion soup powder, butter cheese and breadcrumbs. This recipe has no meat in it. If you want meat, I'd see no problem with adding ground beef or maybe shredded chicken!

Oor die kole met Jan Braai | Bobotiepotjie

Bobotie oor die kole is moontlik

Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.

Wen-kerrie uit die Vrystaat... | SARIE

Wen-kerrie uit die Vrystaat...

Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…

Frans' first-prize bobotie | SARIE

Frans' first-prize bobotie

Sarie

Outydse soetkerrie. Foto: Myburgh du Plessis

Oudtydse soetkerrie

Die lente is hier, maar daar is nog ’n lekker byt in die lug, veral in die aand. Voor ons koue kos en slaai begin eet, sit nog ’n slag aan vir ’n warm ete.

Food - South Africa sweets

Oom Japie se nuwe gunsteling

So maak ek die aartappelgereg op bl. 66 van die heel eerste Kook en geniet (1951)

8-minuut-jogurtkaaskoek

SARIE

Tannie Poppie se souskluitjies

Tannie Poppie se souskluitjies

SARIE

15 Minute Amarula Microwave Milktart

A super simple, South African favourite prepped in the MICROWAVE in only 15 minutes!

Kersfees-vrugtekoek

SARIE

Pampoen Koekies - South African Pumpkin Fritters - Monsoon Cooking

·
1 review
·
25 minutes
·

Eggless South African Pumpkin Fritters - Famous South African dessert made with Pumpkin puree. These fritters are mildly sweetened and can be served with either sugar syrup or powdered sugar.

HEERLIKE KOFFIEKOEKIES

Dis Kaaskoekdag! Hier's SARIE se top-resepte

SARIE

My ma se grenadella-kaaskoek

SARIE

A Decadently Fruit-Filled Cremora Tart

Revisit this always popular retro South African dessert. Our version is fruity and covered in chocolate.

Dadelblokkies

36 blokkies Bestanddele 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels,

Karamelvrieskaskaaskoek

Hierdie lekkerny is een van die maklikste, vinnigste en lekkerste karamelresepte wat ek ken. Versier die bevrore kaaskoek met vars vrugte van jou keuse (karamel en piesang is ’n wenkombinasie), of met sjokoladekrulle.

South African Lemon Meringue Tart

A delicious, traditional South African tart- Lemon Meringue Tart!

AMARULA DRIEHOEK VRIESKASTERT

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

Vinnige Peppermint Crisp-tert

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige Peppermint Crisp-tert. Deur Vickie de Beer

1 kg bruismeel 10 ml (2 t) sout 500 g Stork Bake 375 ml (1½ k) suiker 500 ml (2 k) karringmelk 2...

Resep 1: ‘Proe nes Ouma s’n’-karringmelkbeskuit

1 kg bruismeel 10 ml (2 t) sout 500 g Stork Bake 375 ml (1½ k) suiker 500 ml (2 k) karringmelk 2...

Food - South Africa drinks

See more

Food - South Africa fish and seafood

VISKOEKIES VAN PILCHARDS

VISKOEKIES VAN PILCHARDS

Food - South Africa snacks

Biltong.

Lekkere twentse Specialiteiten kopen - Aalvink Online slager

Online de lekkerste authentieke specialiteiten kopen doet u bij Aalvink.nl. Zoals Biltong, Beef jerkey, lummels, salami, chorizo enz

Bunny Chow with Lamb Curry--South African Street Food

Bunny Chow - South African street food - My Easy Cooking

Bunny Chow! What more can I teach you about this hot and spicy tummy filler? Jeanne the Cooksister has made it, Juno from Scrumptious South Africa has made cute little bite-size bunny chows so this might be all old news to you, but in case you have missed out on this popular street food, stay […]

Bunny Chow has become one of Durban’s most famous exports! It’s usually called a ‘bunny’ and brings back youthful memories for many Durbanites who used to stop for a bunny chow on their way home from late night clubbing. A bunny is basically made from half a loaf of bread (with the inside scooped out and... Read More »

DURBAN'S FAMOUS BUNNY CHOW - SAPeople South African Recipes

Bunny Chow has become one of Durban’s most famous exports! It’s usually called a ‘bunny’ and brings back youthful memories for many Durbanites who used to stop for a bunny chow on their way home from late night clubbing. A bunny is basically made from half a loaf of bread (with the inside scooped out and... Read More »

Food - South Africa soup

Beesvleis-en-Lensiesop met Botterbone. Heerlik en vullende wintersop.

Beesvleis-en-lensiesop met botterbone

Wintertyd is soptyd. Hier is nog ’n trefferresep uit ons toetskombuis vir troos teen die koue.