User Avatar

Josef Stoltz

Ek het in die Komati vallei naby Bonnifoi groot geword. Op Carolina het ek skool gegaan en later by die Spoorweë van destyds aangesluit. Na sewe jaar op plekke soos Wonderfontein, Sheepmoor, Hoedspruit en Nelspruit is ek na die Reisburo in Pretoria oorgeplaas. Hierna het die wêreld vir my oopgelê. Die hele Suid-Afrika gesien en beleef en selfs 'n paar buite landse toere en bootreise gedoen. Ook in Londen gewerk. Op die ouderdom van 75 jr. is ek weer
josefstoltz
·
0 followers
·
0 following