Pampoen koekies

Collection by Jose Botha

7 
Pins
 • 
6 
Followers
Jose Botha
Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!
South African DishesCooking RecipesPumpkin RecipesPumpkin Cakes

Resep: Pampoenkoekies | Maroela Media

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Poffers van die oranje son met warm lemoensous.  Foto: my pampoenprins Ian du Toit

Dag van die Pampoenkoekies

“…Op die Dag van die Pampoen eet ons vir ons ‘n pad terug tot in die binnehart van ons boermens, tot in die boepens van die heerlike oranje son.” (André P. Brink) Aspoestertjie kan haar balrok, h…

Pampoenkoekies

Pampoenkoekies

Sarie

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: PAMPOEN POFFERTJIES MET KARAMELSOUS
South African DishesEthnic RecipesAfrica RecipesVegetable RecipesRecipies

PAMPOEN POFFERTJIES MET KARAMELSOUS

Pampoen Poffertjies in Karamelsous Poffertjies 1k gaarpampoen 1k meel 2 t bakpoeier 2 e strooisuiker 1eier ¼ k melk knippiesout canola-olie, vir braai Karamelsous ¾ k suiker 1 k room 1t vanieljegeursel 3 e botter ½ k goue stroop Vir die poffertjies, meng al die bestanddele om ‘n gladde deeg te vorm. Verhit die olie en braai lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar. Haal uit met ‘n gaatjies lepel en dreineer op kombuispapier. Vir die karamelsous, prut al die bestanddele 10 – 15 minute…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: SAMPIOENE GEREGTE
Quick SnacksCooking RecipesVegetable DishesVeg DishesLight Recipes

SAMPIOENE GEREGTE

GEKRUMMELDE SAMPIOENE Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels. Braai in diep-olie tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Plaas die gekrummelde sampioene in die yskas vir minstens 30 minute voordat dit gebraai word. Dit sal help dat die krummels nie so maklik afval in die olie nie."Helena Kruger* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html GEKRUMMELDE SAMPIOENE Jy kan ook die sampioene in n mengsel van 500ml karringmelk…