Gedigte

Collection by Antoinette Bezuidenhout

93 
Pins
 • 
21 
Followers
Antoinette Bezuidenhout
En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek Afrikaans, Scrapbooks, Poems, Religion, Lyrics, Language, Faith, Graphics, God

En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ’n doringnes wat vreeslik haak en steek | Die Godsbesluit | Totius

Sinkdak Simfonie Steek die verlange vure aan, pak fynhoutjies van onthoue by die Jewel koolstoof waar moerkoffie prut in die geel erdeketel met ‘n meelsaksiffie. Kombuis vensters wat opwasem druppels teen die ruit. Geure van boontjiesop en kaneel, Reënkos wat jou sintuie laat omdop van lekkerkry, warmte van ‘n sagte neurie van nederige tevredenheid. Later as almal kooi-se-kant toe staan, luister ek sielsalig na die reën se tap-dans op die dak. Die dans van die reën wat soet klanke aan ‘n s Afrikaanse Quotes, Poems, Lyrics, Positivity, Motivation, Live, Music Lyrics, Poetry, Verses

Sinkdak Simfonie Steek die verlange vure aan, pak fynhoutjies van onthoue by die Jewel koolstoof waar moerkoffie prut in die geel erdeketel met ‘n meelsaksiffie. Kombuis vensters wat opwasem druppels teen die ruit. Geure van boontjiesop en kaneel, Reënkos wat jou sintuie laat omdop van lekkerkry, warmte van ‘n sagte neurie van nederige tevredenheid. Later as almal kooi-se-kant toe staan, luister ek sielsalig na die reën se tap-dans op die dak. Die dans van die reën wat soet klanke aan ‘n s

Die skedel lag al huil die gesig - Wilma Stockenström Afrikaans, Poetry, Inspire, Humor, Words, Humour, Poetry Books, Afrikaans Language, Jokes

#Afrikaans #poësie #poetry Die skedel lag al huil die gesig - Wilma Stockenström (1976)