Joos En Santie Maree

Joos En Santie Maree

Joos En Santie Maree
More ideas from Joos En Santie
Maak jou eie glas plekmatjies.  Kry vir jou klein wit teels.  Plak plakboekpapier daarop met Mod Podge. As dit droog is gee dit 'n laag kleurlose spuitverf.  Sit vilt aan die onderkant en voila!

Ek los dit in Engels :) - hou nogal hiervan!    Take a canvas, and cover it with stickers/decals (or cut your own) and spray paint the canvas. Remove all the stickers, and hang lights behind it for super cool decoration.

Weereens net 'n idee vir hierdie jaar, ek weet Kersfees is verby :)  Al wat jy benodig is jou ou (gekrapte CD's), 'n paar stukke mooi papier en jou verbeelding!

Weet nie of dit gaan werk nie, maar ek gaan dit beslis probeer!  Gebruik styrofoam om 'n canvas te maak.  'n Lekker goedkoop projek!

Het al "silk screen printing" op hierdie manier gedoen en dit is vet pret en die resultate is stunning.

BLT Chopped Salad - All the goodness of a BLT in a healthy salad form with a refreshing lime vinaigrette!