Pork Spare Ribs - Jan Braai
How to braai honey-glazed pork spare ribs perfectly, and how to make a pork spare rib marinade.
LEKKER LOS FRIKKADELLE
Vra-na-meer hoender
Kerrie Hoender
Tangy and Sweet Coca-Cola Meatballs
Coca-Cola Meatballs are comforting, rich, tangy and saucy – my family’s favorite dinner choice ! Serve over pasta, rice or mashed potatoes (can also be served in smaller sized meatballs as an appetizer) You should know
Hemelse steak/steak in die oond
HEMELSE TENDERISED STEAK 1kg Tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om…
FRIKADELLE - rooies - Marinda Kook
Frikadelle op sy tyd maak menigtes vol. Vanaand was ek lus vir tamatie frikadelle op mash. Ek weet dit is kapokaartappels maar dit klink net nie so vullend soos mash nie. BENODIG: 700g maalvleis 5 ml fyn koljander 2,5 ml Continue reading FRIKADELLE – rooies→
Romerige kerriehoender
Vermeerder die kerriepoeier tot 15 ml as jy ’n sterk kerriegeur verkies. As jy dit met selfs meer brand verkies, voeg 1 of 2 gekapte brandrissies by die sous.
HOENDER (Rooi hoender)
Sit hoender onder in ‘n kasserol Sny dik skywe uie bo-oor Maak sous van: 1/2 kop tamatiesous 1/2 kop bladjang 1/4 kop wostersous 1 opgehoopte eetl bruin uiesop 3 eetl suiker Smeer die …