Deserts

Collection by Corrie

7 
Pins
Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak.

Maaskaastert

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak.

In en om die huis: Lekker maklike Triffel idee vir Kersfees

Lekker maklike Triffel idee vir Kersfees

Lekker maklike Triffel idee vir Kersfees Gebruik vir elke persoon glas. Plaas daarin 'n beskuitjies, vrugte, vla, neute en room. Vers...

8 porsies 2 gekoopte rolkoeke 80 g (1 pakkie) groen jellie 80 g (1 pakkie) rooi jellie 410 g (1 blik) pere, gedreineer 30 ml (2 e) brandewyn 500 ml (2 k) baie dik vla 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) room 375 g (1 blik) karamelkondensmelk 1. Maak twee kleure jellie in aparte bakke aan soos aanwysings op pakkie. Laat in yskas stol. 2. Sny pere in kleiner stukkies. 3. Sny rolkoek in skywe en sit onderin glasbak. 4. Sprinkel bietjie brandewyn oor koek¬skywe. 5. Sny groen jellie…

Kersfees-koekstruif | Vrouekeur

8 porsies Bestanddele 2 gekoopte rolkoeke 80 g (1 pakkie) groen jellie 80 g (1…