Gebottelde geregte

Collection by Jolanda Jaars

10 
Pins
Look at this recipe - Chakalaka - from Siba Mtongana and other tasty dishes on Food Network. Sibas Table Recipes, Braai Recipes, Vegan Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Good Food, Yummy Food, Caribbean Recipes

Chakalaka

Look at this recipe - Chakalaka - from Siba Mtongana and other tasty dishes on Food Network.

Price: [price_with_discount] Cuisinart earned a reputation for making ultra-sharp, precision cutting blades with its trademark food processors. Jam Recipes, Canning Recipes, Light Recipes, Holiday Recipes, Snack Recipes, Recipies, Snacks, Kos, Homemade Ketchup

ROOI UIE MARMELADE - Food Lovers Recipes

Bestandele: 2kg rooi uie 4 knoffel huisies 140g botter 4 eetlp olyfolie 140g “golden” bruin suiker 1 eetlp vars tiemie blare Knippie chilli vlokkies 750ml rooi wyn 350ml bruin asyn 200ml port (deesdae cape ruby) Metode: Sny die uie mooi in fyn skyfies. Sny die knoffel fyn. Smelt die botter en olie in ‘n kastrol […]

Beetslaai | Die Boervrou Relish Recipes, Beet Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Dessert Recipes, Recipies, South African Desserts, South African Recipes, Savoury Baking

Beetslaai - Die Boervrou

Beetslaai Die beetslaai is altyd baie handig omdat dit in bottels gebêre word, dit kan ook maklik ingepak word vir 'n vakansie. Dit is heerlik saam met vis, vleis en paste disse. Bestanddele: 1 ½ liter gaar beet, gerasper 2 tot 3 groot uie 500ml bruin asyn 300g wit suiker 15ml kerriepoeier 5ml

Kerriekool – bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte South African Dishes, South African Recipes, Pickled Vegetables Recipe, Roasted Potatoes, Canning Recipes, Curry Recipes, Diy Food, Chutney, Superfood

Kerriekool – bottel en bêre – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kerriekool – bottel en bêre Oppi spens rak Boerekos Resepte

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: PASTASLAAI INGEMAAK South African Dishes, South African Recipes, Canning Recipes, Salad Recipes, Canes Food, One Pot Pasta, Meals In A Jar, Cauliflower Recipes, Recipe Today

PASTASLAAI INGEMAAK

PASTASLAAI INGEMAAK http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/04/pastaslaai-ingemaak.html *My eie verwerking Helena* 500g Pasta [van jou keuse] hou dit warm 2 x 750ml Cross & Blakwell May. 1 Blikkie Kondensmelk 2 Med Uie fyn gekap 1 kg Hawain Stirfry SOUS 1 k Asyn 1 k Suiker 1/2 k water 1/2 k Pasta water Knippie sout [2ml] Knippie Tiemie 2ml] Swartpeper [2ml] 25 ml Whisky[opt] Metode Kook jou pasta volgens jou pakkie met sout Mikrogolf jou Stirfry vir 10min [Hou eenkant…