Resepte

Collection by Joanne Kontaxopoulos

7 
Pins
Joanne Kontaxopoulos
Easy, tasty shrimp boil foil packs baked or grilled with summer veggies, homemade seasoning, fresh lemon, and brown butter sauce. The BEST and easiest way to make shrimp boil at home! Grilling Recipes, Fish Recipes, Seafood Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Cajun Shrimp Recipes, Recipies, Recipes Dinner

Shrimp Boil Foil Packs | Creme De La Crumb

Easy, tasty shrimp boil foil packs baked or grilled with summer veggies, homemade seasoning, fresh lemon, and brown butter sauce.

Visit the post for more. Potato Dishes, Potato Recipes, Chicken Recipes, Braai Salads, Bacon Wrapped Potatoes, Kos, Milk Bread Recipe, South African Recipes, Africa Recipes

Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . Kook die aartappels tot sag maar steeds ferm, laat afkoel In ‘n groot mengbak, skil en sny die aartappels in blokkies Dop die eiers af, sny dit fyn en voeg by die aartappels Voeg fyn ui by Geur…

A big meatloaf with the flavor of bacon cheeseburgers has a spike of extra heat and flavor from chili powder and ground ancho chiles. My Recipes, Beef Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Desserts, Sunday Recipes, Entree Recipes, Breakfast Recipes, Vegan Recipes

Telefoon Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek wonder hoeveel van ons het hiermee grootgeword, ken vandag se kinders dit? Jou Bestanddele: 1 Eier 2 Kop koekmeel 1 Kop suiker 2 tl Koeksoda 1 Kop melk 1 el Margarien 1 el fyn gemmer 2 lekker g…

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … jy gooi net als bymekaar, meng en bak . No Bake Desserts, Dessert Recipes, Kos, Bread Recipes, Cooking Recipes, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Small Cake

Vinnige Piesangbroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk ½ kop suiker 1 kop …

Biltong en Kaas Paptert | Boerekos.com – Kook met Nostalgie Pasta Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong, Dinner Tonight, Entrees, Nostalgia

Biltong en Kaas Paptert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot blik gekapte tamaties handvol klam gekerfde biltong Baie cheddarkaas ; gerasper Sout en peper na smaak . Metode: Verhit die oond tot 220°C. Smeer ‘n 25 cm oondvaste bak. Pap: Gooi die water, tiemie…

Planne met Braaibroodjies | Boerekos.com – Kook met Nostalgie Biltong, Campfire Food, South African Recipes, Marmite, Stuffed Green Peppers, Soul Food, Waffles, Side Dishes, Sandwiches

Planne met Braaibroodjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulse…