pasteie

Collection by Johulda Brand

17 
Pins
These 5-ingredient roll-ups are a great new way to enjoy ham and Swiss cheese sandwiches. Rolled up in crescent dough and finished with a drizzle of honey, these will quickly become a favorite. We think they even could pass for breakfast!

Ham and Cheese Crescent Roll-Ups

·
461 reviews
·
25 minutes
·

These 5-ingredient roll-ups are a great new way to enjoy ham and Swiss cheese sandwiches. Rolled up in crescent dough and finished with a drizzle of honey, these will quickly become a favorite. We think they even could pass for breakfast!

Chicken With Crescent Rolls: This chicken and cream cheese crescent roll recipe is delicious! It’s an easy dinner idea that makes a great party food, too.

You'll Love Our Creamy Chicken With Crescent Rolls - Written Reality

Chicken With Crescent Rolls: This chicken and cream cheese crescent roll recipe is delicious! It's an easy dinner idea that makes a great party food, too.

Die lekkerste hoenderpasteie  | SARIE |  Chicken pies

Die lekkerste hoenderpasteie

Om inviduele hoenderpasteie te maak is ’n plesier vir die mense wat dit eet. (Ek gebruik die groot muffinpanne en dié hoeveelheid is genoeg vir 10 pasteie.) Jy kan ook een groot pastei maak, maar sit dan die deeg net boop en nie onderin die pan nie.

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerstpastei derge pastei kors !

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

Meraai se Chicken Pie (Paai) on RSG

Meraai se Chicken Pie (Paai) on RSG - My Easy Cooking

Meraai se Chicken Pie will feature on my radio slot tomorrow morning on RSG. I do not know who Meraai was or where this pie comes from, but it certainly is the best Chicken Pie I have EVER had. I must have known that a pie of this caliber can only come from Bloemfontein……..hearty, comforting, […]

Vinnige hoenderpastei

Vinnige hoenderpastei

Die vulsel moet afkoel voor die kors opgesit word. Dit sal voorkom dat die deeg pap word.

Maalvleis Poffers

Maalvleis Poffers

Maalvleis Poffers Lewer 15 pasteitjies Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. ... 15 ml (1 e) olie ½ ui, fyn gekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 400 g beesmaalvleis 15 ml (1 e) rooikerriepasta 250 ml (1 k) bevrore gemengde groente 60 ml (¼ k) water ’n hand vol koljanderblare, gekap 2 x 400 g skilferkorsdeeg 1 eier, liggies geklits blatjang, vir voorsit Verhit die olie in ’n pan oor matige hitte. Braai die ui en knoffel tot sag. Voeg die maalvleis by en braai 5 min. terwyl jy roer. Roer…

200 g bruismeel 150 g koue botter 200 g gaar kapokaartappels (mashed potatoes), afgekoel Vulsel 1 heel hoender van sowat 1,4 kg sout en gemaalde swartpeper 10 ml (2 t) elk komyn en koljander 15 ml (1 e) kerriepoeier ’n …