Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Wees gelukkig.. Wees dankbaar.. Wees positief.. Vergewe en leef! Onthou Jy's hier vir 'n rede

Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13

My vraag aan jou is: "Waar is jy op hiérdie pad? Is jy nog in Jerusalem, besig…

Pinterest
Search