Beeld
Oor die kole met Jan Braai
’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n stadium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.
Bobotie oor die kole is moontlik
Hierdie week deel ek twee resepte wat al lank in my laai lê en al baie hul verskyning op my vuur gemaak het.
Oor die kole met Jan Braai
’n Mens kan ook net so lank die Kersversierings in die winkels ignoreer. In ’n stadium moet jy die jaar in die oë kyk en julle twee moet eerlik wees met mekaar – dit is besig om hoogsomer te raak en die jaar is op pad einde se kant toe. Dit het allerhande implikasies.
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Griekse inspirasie
As jy praat van lande wat lief is vir dinge oor ’n vuur en kole gaarmaak, is Suid-Afrika die wêreldleier. Ons vier immers elke jaar op 24 September “Nasionale Braaidag”. Ander lande wat altyd in die gedagtes opkom as dit gaan oor ’n braaiery is Amerika, Argentinië en Australië (dalk ook omdat hulle so vroeg in die alfabet voorkom!). Maar ’n land wie se eetgewoontes baie ooreenstem met Suid-Afrika s’n, wie se spyskaarte lekker werk vir die Suid-Afrikaanse smaak en wat sy skaapvleis baie…
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Jan Braai se braaibroodjie
Jan Braai deel ’n resep vir ’n Griekse braaibroodjieresep
404 page | Jan Braai
Steak braai (Beef braai recipes), Lamb braai recipes, Pork braai recipes, Chicken braai recipes, Fish braai recipes, Venison braai recipes, Vegetarian braai
Jan Braai se Katembapotjie
In Suider-Afrika, veral in ons buurland Namibië, is daar die vreemde, maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en dit dan vir plesier te drink. Jy noem hom ’n katemba.
Beeld
Oor die kole met Jan Braai: die Weskus-braaibroodjie
Ons wag nou al lank – so ’n jaar om presies te wees – vir die aanbreek van die somervakansie. Die weer is goed en mense is in ’n goeie bui. Hier is twee heerlike resepte om jou somer-vakansiebraai mee af te skop.
All Natural Toasted Pockets, Real Food. Real Fast.
Ba-Bootie Jaffle is a South African Lamb Curry in a Toasted Pocket. A traditional recipe made with all natural ingredients.
Oor die kole met Jan Braai: Varknekkerrie
Braaigewys is hierdie week dalk so effens meer spesiaal as party ander weke. Gisteraand (3 Julie) is die eerste episode van die program vir 2015 se Jan Braai vir erfenis uitgesaai. Teen die tyd dat jy hier lees, het jy dit dalk net mooi misgeloop – so, gaan soek maar in jou televisiegids vir die heruitsendingtye – daar is ’n paar deur die loop van die naweek.
Oor die kole met Jan Braai: Varkribbetjies!
Met die somervakansie om die draai is dit belangriker as ooit om soveel as moontlik te braai.