Argilla Pottery - waterless cookware

Collection by John Webber

14 
Pins
 • 
40 
Followers

Argilla pottebakkery is 'n eksklusiewe, handgemaakte, ontwerper-potgerei waarin voedsel met styl, direk uit die oond bedien word na die tafel. Die reeks aardse kleure komplimenteer enige kleurskema en al die items is mikrogolfoond en skottelgoedwasser bestand. Argilla Pottebakkery het 'n tydlose styl en produkte van hoogstaande gehalte. ***************** Kontak gerus: Eastern Cape and Karoo Midland regions.********** Mobile: 084 206 5205 W/app: 064 371 8574

John Webber
Benefits of having Argilla
Cleaning Instructions
Other Pins

Benefits of having Argilla

Cleaning Instructions

Other Pins

SS-SOE Something of Everything | R1,283-00 | www.myvolk.co.za | Jou agent in Gauteng en OVS. Argilla produkte is in Sandstorm (S), Country Style (CS), Midnight Black (B) en Mochachino (MC) beskikbaar.Argilla kookware is gerieflik, spaar jou tyd en bevorder 'n gesonder lewenstyl. Etes word voorberei in 'n stoom-braai proses, met geen olie en min water. Van die oond na die tafel - en behou hitte veel langer! Argilla is duursaam, veelsydig en prakties.  Produk Nommer 041 Argilla Pottery. Handmade Pottery, Tableware, Wishful Thinking, Country Style, Africans, Handmade Ceramic, Dinnerware, Rustic Style, Tablewares

SS-SOE Something of Everything | R1,283-00 | www.myvolk.co.za | Jou agent in Gauteng en OVS. Argilla produkte is in Sandstorm (S), Country Style (CS), Midnight Black (B) en Mochachino (MC) beskikbaar.Argilla kookware is gerieflik, spaar jou tyd en bevorder 'n gesonder lewenstyl. Etes word voorberei in 'n stoom-braai proses, met geen olie en min water. Van die oond na die tafel - en behou hitte veel langer! Argilla is duursaam, veelsydig en prakties. Produk Nommer 041 Argilla Pottery.

Paul Joubert 079 219 6735 | Argilla | Jou agent in Gauteng en OVS. Argilla produkte is in Sandstorm (S), Country Style (CS), Midnight Black (B) en Mochachino (MC) beskikbaar.Argilla kookware is gerieflik, spaar jou tyd en bevorder 'n gesonder lewenstyl. Etes word voorberei in 'n stoom-braai proses, met geen olie en min water. Van die oond na die tafel - en behou hitte veel langer! Argilla is duursaam, veelsydig en prakties. Volledige pryslys op die webblad. Black B, Country Style, Desserts, Food, Africans, Tailgate Desserts, Rustic Style, Deserts, Essen

Afrikanerhart - die Trekpad van 'n Nasie | De Volkshuijs Media

Paul Joubert 079 219 6735 | Argilla | Jou agent in Gauteng en OVS. Argilla produkte is in Sandstorm (S), Country Style (CS), Midnight Black (B) en Mochachino (MC) beskikbaar.Argilla kookware is gerieflik, spaar jou tyd en bevorder 'n gesonder lewenstyl. Etes word voorberei in 'n stoom-braai proses, met geen olie en min water. Van die oond na die tafel - en behou hitte veel langer! Argilla is duursaam, veelsydig en prakties. Volledige pryslys op die webblad.