South African artists

Collection by Johan Vorster

9 
Pins
 • 
575 
Followers
Johan Vorster
Brendan Peyper se video meer as 1 miljoen keer gesien – SA-ARTISTS

Brendan Peyper - Die Perfekte Een Vir My

Music video by Brendan Peyper performing Die Perfekte Een Vir My. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/ybr8Rt

Geraldine Scholtz (@geraldinescholt)

Geraldine Scholtz – Profiel – SA-ARTISTS

Geraldine Scholtz, ’n talentvolle jong blondine met ’n sprankelende persoonlikeid, is besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, SOMMER, is gedurende Augustus 2017 uitgereik en is reeds besig om radiogolwe oor te neem en musiekharte te verower. Lees meer oor haar eerste enkelsnot 'Sommer' HIER Geraldine woon tans in Witrivier, in die Laeveld, maar kuier gereeld in Gauteng vir optredes. Sy was van kleins af lief vir musiek en het gereeld, met die haarborsel…

Dewald Gouws stel album “Born Again” vry – SA-ARTISTS

Dewald Gouws - Born Again lyrics video

Music & Lyrics - Dewald Gouws Publishing - Sony/Select Music

Almarie du Preez kunstenaar profiel via @johanvo

Almarie du Preez – Profiel – SA-ARTISTS

Almarie du Preez, met haar strelende fluweelstem, het beslis geen bekendstelling nodig in musiek- of vermaakkringe nie.

Die talentvolle sangeres, liedjieskrywer en mede-worship leier van die groep, Duis:Lig het gedurende April 2016 haar eerste enkelsnit en musiekvideo, Nuwe Môre, bekendgestel.  Dié liedjie en video is ongelooflik goed ontvang deur radio stasies en televisie kanale landswyd. Haar tweede enkelsnit, Deur Die Liefde En Die Seer, word op 10 Maart 2017 uitgereik en opgevolg met haar debuut album vrystelling, Nuwe Môre, op 27 April 2017.   Die album is beskikbaar op alle digitiale platforms…

Stella – Artist Profile – SA-ARTISTS

Die talentvolle sangeres, liedjieskrywer en mede-worship leier van die groep, Duis:Lig het gedurende April 2016 haar eerste enkelsnit en musiekvideo, Nuwe Môre, bekendgestel. Dié liedjie en video is ongelooflik goed ontvang deur radio stasies en televisie kanale landswyd. Haar tweede enkelsnit, Deur Die Liefde En Die Seer, word op 10 Maart 2017 uitgereik en opgevolg met haar debuut album vrystelling, Nuwe Môre, op 27 April 2017. Die album is beskikbaar op alle digitiale platforms, insluitend…

In 2011 het Riana besluit dit is tyd vir ‘n wending in haar musiekloopbaan. Sy het hande gevat met die platemaatskappy, Coleske Artists waar sy haar buiging in die sekulêre mark gaan maak. Dit is ‘n unieke skuif aangesien meeste kunstenaars gewoonlik eers ‘n sekulêre album en dan ‘n gospel album opneem. Riana voel ook sy het nie haar waardes en geloof verraai deur af te wyk van die gospel mark af nie. Net soos haar gospel liedjies, bevat haar sekulêre album diep, hartroerende boodskappe wat…

Riana Nel – Akoesties, R170 – SA-ARTISTS

Kort op die hakke van ‘n skoonskip-vertoning by die Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings, verras Refentse met “Deur my venster” – ‘n kraakvars nuwe album waar hy ook self sy pen inspan! Minder as ‘n maand na die aankondiging dat hy in Oktober vir Lady Antebellum sal open vir die plaaslike vertonings van hulle You Look Good wêreldtoer, het Refentse by die Ghoema’s met die louere weggestap vir Album van die jaar, Digitale album van die jaar, ‘n  Ere-toekenning vir beste verkoper en Manlike…

Refentse se oog op die volgende kruin met “DEUR MY VENSTER” – SA-ARTISTS

Kort op die hakke van ‘n skoonskip-vertoning by die Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings, verras Refentse met “Deur my venster” – ‘n kraakvars nuwe album waar hy ook self sy pen inspan! Minder as ‘n maand na die aankondiging dat hy in Oktober vir Lady Antebellum sal open vir die plaaslike vertonings van hulle You Look Good wêreldtoer, het Refentse by die Ghoema’s met die louere weggestap vir Album van die jaar, Digitale album van die jaar, ‘n Ere-toekenning vir beste verkoper en Manlike…

Sharoney se splinternuwe musiekvideo is pas die afgelope naweek op Jukebox kykNET bekendgestel.  Die musiekvideo van die liedjie SKYN, wat ook die titelsnit vanaf haar splinternuwe album is, is deur Fathom Media vervaardig en geskryf deur Hugo Ludik en Vaughan Gardiner. “Hierdie liedjie is inpirasie om nie toe te laat dat die dinge van die wêreld ’n maatemmer oor die lig, wat jy uitstraal, sit nie. Om jouself te wees en te glo in wie jy is as mens. Jy is jy en dis wat jou laat skyn,” sê sy…

Sharoney reik nuwe musiekvideo uit! – SA-ARTISTS

Gedurende 2014 is Sharoney aan die Suid-Afrikaanse publiek bekendgestel met die uitreiking van haar heel eerste enkelsnit Een Keer, geskryf deur Hugo Ludik en Reynardt Hugo van die gewilde groep ADAM. Sommer baie vinnig het hierdie liedjie die trefferparades van radiostasies regoor Suid-Afrika gehaal en vir ’n lang tyd net daar gebly! DIE MEISIE AGTER DIE STEM Sharoney is een-en-twintig jaar oud en baie entoesiasties oor die lewe. Sommer met die intrapslag besef jy dat sy ’n alles-of-niks…

Sharoney – Artist Profile – SA-ARTISTS