Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - het vir net minder as 50 jaar bestaan en het in 1902 tot 'n einde gekom nadat Brittanje die republiek in die Tweede Vryheidsoorlog verslaan het.1857–1860 Marthinus Wessel Pretorius. 1860-1862 Stephanus Schoeman.  - 1863–1864 Willem Cornelis Janse van Rensburg. - 1864–1871 Marthinus Wessel Pretorius.- 1871–1877 Thomas Francois Burgers. - 1883–1902 Paul Kruger. - 1900–1902 Schalk Willem Burger (waarnemend)

Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - coat of arms of Transvaal

Jan Smuts - This Day in History: Jun 28, 1919: Treaty of Versailles = Keynes predicts economic chaos

Field Marshal Jan Smuts of South Africa. Smuts signed the Paris Peace Treaty, resolving the peace in Europe, thus becoming the only signatory of both the treaty ending the First World War, and that ending the Second.

this Day in History: Oct 10, 1825: Paul Kruger, the face of Boer resistance against the British during the Second Boer War is born

this Day in History: Oct Paul Kruger, the face of Boer resistance against the British during the Second Boer War is born

Generaal de Wet en sy personeel. Potchefstroom 1901 | www.myvolk.co.za | Christiaan Rudolf De Wet (1854 - 1922) was 'n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Christiaan de Wet is te Leeukop naby Smithfield in die Oranje-Vrystaat gebore op 7 Oktober 1854. 'n groot standbeeld ter nagedagtenis aan hom in Nederland opgerig, wat nou in die nasionale park 'De Hoge Veluwe' staan.

De Wet saam met sy staf in Brandfort afgeneem. Paar dae later sou hy na die suide vertrek, om by Sannaspos sy roemrykste oorwinning te behaal.

Pinterest
Search