Ocean Basket se knoffel & suurlemoen sous
Tuna Patties Recipe | SimplyRecipes.com
Quick, easy, delicious tuna patties! Best thing you can make with canned tuna. Kid-friendly, Budget-friendly.
Ouma Freda se viskoekies
Huisgenoot
Ouma Freda se viskoekies
Huisgenoot
Viskoekies
Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word
Gebraaide Scallops met chilli mayo – Boerekos – Kook met Nostalgie
45 ml mayo 22,5 ml gebottelde chilli sous ± 12 scallops vars gemaalde swart peper na smaak 15 ml Italiaanse brood krummels 30 ml olyfolie Meng die mayo en chili goed saam. Plaas die scallops, peper en die broodkrummels in n sakkie, maak dit toe en skud dit goed, maak seker die scallops word goed bedek. Verhit die olie in n pan en braai die scallops 3 minute lank aan elke kant. Bedien dadelik.
Snoek op die rooster – Boerekos – Kook met Nostalgie
Jy het nodig: 1.5kg vars snoek olie BEDRUIPSOUS: 250ml droë witwyn 1ml vars gemaalde swartpeper 100ml fynappelkooskonfyt 6 knoffelhuisies, gekap 20ml vars gekapte pietersielie 12.5ml Worcestersous …