sout tert en happies

Collection by Johanna Smit

11 
Pins
Johanna Smit
 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Kos, Savoury Baking, South African Recipes

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies. 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 gr spekvleis, gesnipper 2 k gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies in wieletjies gesny. 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier Swartpeper na […]

Treat yourself by making perfect scones with this quick and easy scones recipe that only requires 6 ingredients and will be ready in 20 minutes! This recipe for scones will make soft scones every time. Flour Recipes, My Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Desserts, Light Scone Recipe, Perfect Scones Recipe

Easy Scones

·
12 reviews
·
30 minutes
·

These basic scones have only butter, flour, sugar, salt and milk. Baked until golden, they are best served with butter and jam. Top with anything you're keen on.

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Savory Muffins, Banting Recipes, Good Food, Yummy Food, Savoury Baking

Ontbyt – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie

Croque Madame is ‘n traditionelel Franse bistro gereg wat vir ontbyt of ligte ete saam ...

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar & lekker ligte skon. Geen uitrol of . Kos, Muffin Pan Recipes, Ma Baker, South African Recipes, Quick Easy Meals, Food Inspiration, Breakfast Recipes, Breakfast Muffins, Food To Make

Super-vinnige skons

Super-vinnige skons Dit is nie die stewige skons wat ons gewoonlik by koffiewinkels kry nie, maar 'n lekker ligte skon. Geen uitrol of ...

[Resep] Immergewilde skons | Maroela Media South African Recipes

[Resep] Immergewilde skons | Maroela Media

Vinnige resep vir heerlike botterbroodjies.

Aartappel-en-spinasie-gebak South African Recipes, Veggies, Baking, Food, Potato, Bread Making, Meal, Potatoes, Patisserie

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Gemmerkoekies – met barsies en al! Yummy Food, Meet, Treats, Baking, Recipes, Afrikaans, Cookies, Nice, Sweet Like Candy

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies | Boerekos – Kook met Nostalgie Hands, Breads, Garden, Nostalgia, Bread Rolls, Garten, Bread, Braided Pigtails, Lawn And Garden

Halfmaan Konfyt Hand Tertjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Verspot maklike konfyt tertjies: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 el maizena 1 groot eier 1 el melk mespunt sout Voorverhit jou oond 200 C Sif bruismeel en sout 2 keer deur Gooi nou die gerasperde botter by en met vingerpunte vryf dit goed deur Gooi room geleidelik tot deeg bol vorm, trek toe met plastiek en sit in yskas vir 20 min Intussen meng die maizena goed met jou konfyt ( help dat konfyt nie uitkook nie)…

‘n Lekker southappie vir teetyd. Pepperoni, Pizza, Food, Meal, Essen, Hoods, Meals, Eten

Resep: Micheal se soutigheid | Maroela Media

'n Lekker southappie vir teetyd.

Pinterest