Boere Krygers

Collection by Johann Potgieter

50 
Pins
 • 
8 
Followers
Johann Potgieter
Anglo-Boer War's British Concentration Camps for Boer women & children. Colonial, My Heritage, African History, British History, Military History, 1 Oz, World War, South Africa, Military Diet

Page not found - 404 | Errol Lincoln Uys

Memoir of Hester Johanna Maria Uys, a child interned in Boer War concentrations camps in South Afirca

Jopie Fourie: Ná sy dood was Fourie ’n martelaar. Smuts het vir sy ongenaakbaarheid betaal deurdat Fourie se dood ’n groot rol in die verkiesing van 1948 gespeel het toe Smuts se Suid-Afrikaanse Party deur die Nasionale Party verslaan is. North West Province, War Novels, History Projects, My Childhood Memories, My Land, African History, World War I, My People, Military History

Jopie Fourie: Daar gaan ’n man verby

Jopie Fourie (1878-1914), leier van die 1914-Rebellie teen die premier Louis Botha, is op 16 Desember 1914 in die omgewing van Rustenburg gevange geneem. Vandag, 100 jaar gelede, is Fourie weens hoogverraad ter dood veroordeel. Hy was die enigste deelnemer aan dié rebellie wat op hierdie wyse die hoogste prys betaal het, skryf J.B. ROUX.J.B. Roux.

Schalk Willem Burger, military commander of the South African Republic during the Second Anglo-Boer War and President of the South African Republic for two years while Paul Kruger was in. Military Photos, Military History, War Novels, Armed Conflict, My Land, British Army, African History, Popular Culture, Funny People

Hy het in 'n aantal veldslae diens gedoen, soos die Sekhukhune-oorlog van 1876, en later gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Eerste Boere-oorlog) van 1881, het hy as waarnemende Veldkornet gedien. Hy is in 1885 as Kommandant van die Lydenburg Kommandos verkies. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog (Tweede Boere-oorlog) het hy as Kommandant-Generaal in 'n aantal veldslae gedien, insluited die Slag van Spioenkop en die Slag van Modderrivier, op 30 Oktober 1899.