LANDBOUWEEKBLAD Goue Gemmerkoekies (met kondensmelk in die resep), - Eerste Prys Bakkompetisie Wenner.

Goue Gemmerkoekies (met kondensmelk in die resep), - Eerste Prys Bakkompetisie Wenner.

Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp het vir almal wat hom wil he! Gemmerkoekies: 6k Meelblom, 250g Margarien, 2k Suiker, 2e Gemmer, 2 Eiers, 1k Goue Stroop, 3t Koeksoda (aangemaak met 2e Melk), 1/4t Sout. METODE: Klits margarien en suiker goed, dan eiers. Gooi stroop en gemmer by …

Print PDF Hi almal, hier is die gemmerkoekie resep waarmee ouma so fluks gehelp…

die milo en klapper resep is: 1 pak koekies na keuse bv marie of tennis of chocolate digestive(my keuse) of enige ander redelik droë koekie. Blik kondensmelk. 1/2 koppie klapper (kan ook uit gelos word as nie lus vir klapper) 5ml vanilla 25ml Milo of cacao Meng alles in voedsel verwerker tot deeg vorm. Rol …

Cacao Facts 101 - Health Benefits of Cacao - Healthy Food Raw Diets

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Pinterest
Search