Groente gereg

Collection by Johan Cra

8 
Pins
Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoe… South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Microwave Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes

Tannie Poppie se pampoentert

Daar is iets aan hierdie Kokkedoortannie. Haar pampoentert het, nes sy, die land aan die praat en dit bly een van SARIE. com se gewildste resepte. Hier is hy weer, maar ek sit ’n klein kinkel by: amandel-en-spekkrummels!

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm. Braai Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Appetiser Recipes, Desserts, Tuna Recipes

Watertandlekker patats

Dié patatgereg lok altyd ’n gesprek uit as sy dit voorsit. Niemand kan glo dat dié nederige ou soetpatat so lekker kan wees nie, sê Nina Timm.

 ■ 1 kg patats, geskil, gaar gekook en fyngedruk ■ 180 ml bruinsuiker ■ 125 ml melk . ■ 2 eiers ■ 5 ml sout ■ Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Tart Recipes, Salad Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Sweet Potato Dishes

Patatgebak

Hier is nog ’n lekker resep uit Louise van der Hoven se pragtige kookboek, Woenstynkombuis.

PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i… Veg Dishes, Vegetable Side Dishes, Kos, South African Recipes, Light Recipes, Vegetable Recipes, Food To Make, Food And Drink, Dessert Recipes

PATATS

PATAT BLOKKIES/PAKKIES Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i…

PAMPOENKOEKIES-IN-DIE-OOND ‘n Minder “sondige” weergawe van die tradisionele diepgebraaide pampoenkoekies … sagte botter/marga. Healthy Desserts, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Dinner Recipes, Pumpkin Fritters, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Baked Pumpkin

PAMPOENKOEKIES-IN-DIE-OOND ‘n Minder “sondige” weergawe van die tradisionele diepgebraaide pampoenkoekies … 125g sagte botter/marga...