Flickriver: Book Photo SA's photos tagged with breytenbachsentrum
Flickriver - view images as a 'river of photos' and more...
TBS: Margit Meyer-Rodenbeck
OFM – The sound of your life. For the latest news and best music in central South Africa.
Moedersdag met Allegra gevier
KAAPSTAD. – Die sukses van baba Allegra se kogleêre inplanting sal deel wees van haar ma se Moedersdagvieringe. “Sy het met iets gespeel toe hulle dit aanskakel,” het haar ma, Chantal Lategan, gister gesê. “Skielik het sy opgehou speel en haar kop gedraai – so dit werk definitief. “Ons sal dit die hele naweek vier.” Dit is môre Moedersdag en die Lategans beoog om kerk toe te gaan en daarna by familie te gaan kuier. Allegra (21 maande) het Suid-Afrikaners se harte aangegryp toe sy op 22 weke…
Valiant ráák jou
“HALLELUJAH! Tell it like it is, Brother Valiant,” het mense van ’n charismatiese kerk in Amerika vir Valiant Swart gesê toe hy in dié kerk sy liedjie Die skoene moet jy dra gesing het. “Hulle het nie ’n woord ‘Africano’, die woord wat hulle vir Afrikaans gebruik het, geken nie, maar later saamgesing. Jy speel net ’n akkoord, dan slaat party neer en ander skrou halleluja,” het die troebadoer Saterdagaand in die Aasvoëlklub vertel. Swart en Johan Bakkes, skrywer, se vertoning, Lied van die…