PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het.

A Boer commando of the Orange Free State, and two native warriors of the Transvaal, during the Free State-Basotho Wars. While the upper warrior still sports traditional weapons and garb, with firearms becoming more and more available, such accoutrements were abandoned, as they were unneeded in battle.

ANDRIES HENDRIK POTGIETER wie se trek van tweehonderd siele die eerste georganiseerde trek uit die Kolonie was, was in die distrik Tarka, waar hy gewoon het, ’n man van aansien. Volgens die beskrywing van tydgenote was Potgieter ’n groot man, sterk gebou en met ’n indrukwekkende voorkoms. Sy baard en hare was donkerbruin met ’n rooi skynsel, en een bron verwys na die breërandhoed wat hy in die week gedra het, maar ’n hoëbolkeil met plegtighede.

Shaka Zulu  ZULU-BRITISH WAR BEGINS   Date: Sat, 1879-01-11   On this date in 1879 the Zulu-British War began.   The Zulu kingdom, centered on the southeast coast of southern Africa between the Drakensburg Mountains and the Indian Ocean, surfaced in the early 19th century under the command of the great Zulu warrior-king Shaka.

LOUIS TRICHARDT se geselskap en dié van Lang Hans van Rensburg was die eerste wat die uittog uit die Kolonie na die noorde aangedurf het. Met hul trekke was hulle baanbrekers in ’n ruwe en onontwikkelde land.  Sy trek het in die begin van 1836 met nege mans, nege vroue en 31 kinders oor die Oranjerivier beweeg. Dit was kort op die hakke van Van Rensburg se trek van tien mans, tien vroue en dertig kinders.

Pinterest
Search