Suid Afrika - Skrywers & Skilders

Collection by Johan Bakkes

121 
Pins
 • 
549 
Followers

Sluit alle beeldendekunste in

Johan Bakkes
best dressed//most depressed Megan Lent writes things sometimes

White Hot Velvet

best dressed//most depressed Megan Lent writes things sometimes

Antjie Krog: (born 23 October in Kroonstad, Orange Free State, South Africa, is a prominent South African poet, academic and writer. I love her writing!

Antjie Krog: (born 23 October 1952) in Kroonstad, Orange Free State, South Africa, is a prominent South African poet, academic and writer. ["...want jy maak my groot, in jou krom klein handjies, jy beitel my met jou swart oë, en spits woorde, jy draai jou leiklipkop, jy lag en breek my tente op, maar jy offer my elke aand, vir jou Here God. jou moesie-oor is my enigste telefoon, jou huis my enigste bybel, jou naam my breekwater teen die lewe, ..."]

Mikro

Mikro

Van Niekerk Nominated for Man Booker International Prize - SAPeople - Your Worldwide South African Community

Van Niekerk Nominated for Man Booker International Prize - SAPeople - Worldwide South African News

South African author Marlene van Niekerk is one of 10 authors from around the world – four of them from Africa – nominated for the Man Booker International Prize. The award, worth £60,000, will be awarded on May 19. Van Niekerk was joined on the list by other Africa nominees Mia Couto of Mozambique, Ibrahim More Info »

Deon Meyer by Books LIVE, via Flickr

Yahoo - login

Bettie cilliers barnard

Bettie cilliers barnard

US Woordfees Foto's van skrywers en ander bekendes

US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes | LitNet

Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.

Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede.

Hennie Aucamp (1934–2014) | LitNet

Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Lees hier sy ATKV-Skrywersprofiel.

“Skryf is ’n belangrike transformasie-proses én ’n verwerking van konflikte. Eenvoudige etikette of resensies is só gesien, maar spoortjies in die sand.

Joan Hambidge (1956–) | LitNet

"Dig is ’n vertaalproses van die onbewuste wat alles berg, wat orals aanwesig en nêrens sigbaar is nie, dog uitkom in ’n gedig. Soms melancholies, soms woedend." Lees Joan Hambidge se bygewerkte skrywersprofiel.

SêGoed van Hans du Plessis: “Afrikaans gaan nêrens anders heen as waarheen ons dit vat nie. Ons moet produkte skep wat só goed is dat mense agter ons aanloop.

Suid-Afrika: celebs, liedjies en skrywers

SêGoed van Hans du Plessis: “Afrikaans gaan nêrens anders heen as ...

Carel van der Merwe

Video: Bekendstelling van Donker Stroom deur Carel van der Merwe | LitNet

Carel van der Merwe se opspraakwekende boek oor Eugène Marais, Donker Stroom, is verlede week in die Paarl bekendgestel. Kyk na 'n video van die gesprek.

Jan van Bruggen Afrikaans, Memories, History, Memoirs, Souvenirs, Historia, Afrikaans Language, Remember This
AfrikaansMemoriesMemoirsHistoria

Jan van Bruggen

Skrywersfoto's deur Johan Kotzé | LitNet Afrikaans, Sunglasses, Fashion, Moda, Fashion Styles, Fasion, Shades, Afrikaans Language, Wayfarer Sunglasses
AfrikaansModaFashion StylesWayfarer Sunglasses

Skrywersfoto's deur Johan Kotzé | LitNet

Johan Kotzé laat LitNet-lesers in sy digitale skrywersalbum loer.

André le Roux (1954–) | LitNet

André le Roux (1954–) | LitNet

"Hulle kan miskien nie ’n konfytpotjie oopdraai nie, maar in alle ander opsigte is vroue die sterker geslag. Hulle kan vrede maak en ’n stukkende wêreld heel." – André le Roux. Lees André se skrywersprofiel op LitNet.

n Kransie vir Chris

’n Kransie vir Chris

Hoe meer hy besef sy jare lange vriend is nie meer nie, hoe minder begryp hy die lewe, skryf Abraham H. de Vries.