Hike to Paarl Rock. Second biggest granite dome in the world, but the biggest surrounded by vineyards.

Hike to Paarl Rock. Second biggest granite dome in the world, but the biggest surrounded by vineyards. Done many Spring walks up here. Lovely walk and views. Well worth doing.

Paarl, South Africa

Goal: Weekend trip to Cape Town. Goal: To stay at a wine farm. Stellenbosch is in the winelands of Cape Town South Africa and is so beautiful.

Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig onder leiding van ds. S.J. du Toit. Hierdie gebeurtenis word as 'n mylpaal beskou in die geskiedenis van die Afrikaanse taal en as die begin van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Die doel van hierdie organisasie was om die mense daarvan bewus te maak dat hulle 'n eie taal het wat Afrikaans genoem word.

Totius was ‘n tyd lank op skool in sy pa se geboortedorp, Daljosafat, aan die Hugenote-Gedenkskool waar hy ‘n tydgenoot was van D.F. Malherbe en A.G. Visser. In die tyd het hy by sy ouma gewoon. Hy was ook in ’n stadium ‘n student van die Afrikaanse skrywer Jan Lion Cachet.

Pinterest
Search