Ek’s lief vir jou ❤️

Collection by Joey Oosthuizen • Last updated 9 days ago

22 
Pins
 • 
9 
Followers
Joey Oosthuizen
Ek bid dat daar 'n glimlag van vrede op jou gesig sal lê… en dat jy sal weet daar is iemand wat jou altyd lief sal hê. Spiritual Birthday Wishes, Birthday Wishes For Men, Special Words, Special Quotes, Prayer For Anxiety, Afrikaanse Quotes, Inspirational Prayers, The Secret Book, Good Morning Wishes

Riet my liefste vriendin en geesgenoot, ek dink baie aan jou ook in hierdie teleurstelling! Vasbyt, op die regte tyd sal alles weer regkom. 🌹⚘❤

 – Hier is uitstekende raad as jy in die . Best Husband Quotes, Love My Husband, Love Quotes With Images, Love Quotes For Him, Nice Quotes, Happy Wedding Anniversary Quotes, Messages For Friends, Afrikaanse Quotes, Christian Pictures

EK HET JOU LIEF

EK HET JOU LIEF Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. – Matt.22:39 Hier is uitstekende raad as jy in die geselskap van mense is van wie jy nie hou nie, en wat jou irriteer: Seën hulle totdat jy hulle liefhet. Deur ander te seën (lees Matt.5:44), beroep ons ons op die goedheid van God. As hierdie goedheid in onsself en in ander na vore kom, kom liefde vanself tot stand. Dan hou ons van ander en hulle voel dit aan terwyl hulle op hul beurt toegeneë teenoor ons voel. Elke persoon in ons lewe…