6 koppies self raising flour 4 koppies Woolies Cranberry Muesli Mix 1 1/2 koppies Demerera suiker (kan minder gebruik as dit te soet is) 2 tlp sout 1 tlp bakpoeier 500g margarien (gesmelt) 2 koppies karringmelk 200ml olie 1/2 koppie ropsyntjies (pitloos) Meng al die droe bestanddele goed. Voeg orige bestanddele by en meng. …