Ek mis jou nogal bietjie baie te veel.
ek is nie maklik om mee klaar te kom nie maar ek is die moeite werd
JESAJA 41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
arlington town hall wedding Archives - Something Turquoise
Boeremeisie liefde
smile soos 'n idiote as ek jou boodskappe kry
My gunsteling lirieke ... Dans dans lisa! Bouwer Bosch en Deon Meiring... agtergrond - oppad Vrystaat toe
Plaashuisie eendag... net saam my liefie.. xx
nie net n gewone outjie nie...iets besonders
Afrikaanse sê-goedjies : Skelm soen is die lekkerste
"Liefde kyk altyd deur 'n teleskoop, jaloesie deur 'n mikroskoop." Josh Billings