The Voortrekker monument.  Pretoria, SOUTH AFRICA

The Voortrekker Monument in Pretoria, South Africa: Little House on the Prairie meets colonial violence meets monumental fascist-esque architecture. Very special to the Afrikaner people

Voortrekker Monument in Pretoria

Voortrekker Monument in Pretoria by Nele en Jan, on 16 th December 12 noon the sun shine in the middle of this block.

Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember.

Op versoek van die Volksraad is die Paardekraal Monument op die koppie op Paardekraal opgerig en President Paul Kruger het dit op 16 Desember 1891 tydens ‘n Gelofte en Verootmoedigingsfees onthul. Hierdie dag was uiters gedenkwaardig aangesien dit die eerste Volksfees/Paardekraalfees was, waarop die Slag van Bloedrivier weer deur die boerevolk herdenk is. Van hierdie dag af vorentoe het Paardekraal Monument ‘n dubbele betekenis gekry, naamlik ‘n besonderse verbintenis met die gelofte van…

Die monument het die name van 5 Voortrekker leiers: Piet Uys, Andries Hendrik Potgieter, Andries Pretorius, Piet Retief and Gerrit Maritz. Die lengte van elke pilaar is verteenwoordigend van hoe ver elke leier getrek het en op 16 Desember word 'n Christelike boodskap op die voet van die monument verlig deur die beweging van die son en ter herdenking van die slag van Bloedrivier.

n-architektur: “ Monument to the Voortrekkers, Winburg, Orange Free State. 27 December 1990 Photographed by David Goldblatt ”

Great Trek - A map charting the routs of the largest trekking parties during the first wave of the Great Trek (1835-1840) along with key battles and events. It marks the routs taken by Louis Trigardt     , Janse van Rensburg     , Hendrik Potgieter     , Gerrit Maritz     , Piet Retief     , and Piet Uys     .Wikipedia, the free encyclopedia

A map of the first wave of the Great Trek illustrating the paths of the largest parties of Voortrekkers (Africaans and Dutch for pioneer) across Southern Africa

PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het.

Andries Pretorius, Voortrekker leader, co-founder of the Natalia Republic and the original South African Republic (comonly known as the Transvaal), and first Chairman of the United Volksraad of the latter. Pretoria, the main capital of South Africa, is named for him.

Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius November 1798 – 23 July was a leader of the Boers who was instrumental in the creation of the Transvaal Republic, as well as the earlier but short-lived Natalia Republic, in present-day South Africa.

More ideas
Pinterest
Search