Montana Guest Farm, Oudtshoorn, South Africa
Montana Guest Farm is a working ostrich farm, nestled in picturesque Schoemanshoek, just 15 km outside of Oudtshoorn.
★★★★ Oaksrest Vineyards Guest Farm, Ladismith, South Africa
Located 15 minutes’ drive from the centre of Ladismith, Oaksrest Vineyards Guest Farm is situated at the foothills of Towerkop in the Dwarsriver Valley.
za.essentialtravelinfo.com
Forsale Lander
Kiwi Experience
Kiwi Experience bus tours provide flexible hop on hop off tours and adventure travel throughout New Zealand. Book now.
Cape to Kruger and back visiting Wild Card parks - Wild Card
For a grand South African road trip, Wild has selected a route that takes you from coastal fynbos to old-growth forests to ancient kingdoms, plus plenty of wildlife, of course. All in 5,877 km.
Aloma House | LekkeSlaap
Aloma House is 'n juweel van 'n gastehuis in 'n stil, veilige area in die pragtige Somerset-Oos. Die personeel bied hartlike gasvryheid, asook skoon, vars en ruim kamers. Verblyf word gebied in 7 kamers. Elke kamer het 'n badkamer. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV, sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het ook pragtige uitsigte oor die tuin, swembad en op die berge. Kom ontspan in die tuin en benut die swembad. Daar is ook 'n lapa met braaigeriewe…
Somerset Villa Guesthouse |
'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somerset-Wes area, met die hoofhuis, Casa Sereno, wat in 1923 gebou is. Dié rustige oase is strategies weggesteek van die publieke oog en bied slegs 9 kamers vir die oordeelkundige gas wat gemak en uitstaande gasvryheid waardeer. Ons is 'n oase van rus en vrede. Pragtige opknapping aan…
18 Holiday Packing Tips
Lack of travel inspirations for your next trip? Our Blog contains amazing ideas, tips, and tricks for you to choose from. More details here!
Lemontenara | LekkeSlaap
Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Moreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë. Hierdie rustige omgewing is slegs 1,2 km (grondpad) vanaf die hoofpad, met die pragtige Kougaberge in die noorde en die Tsitsikammaberge in die suide. GPS: S33 49.127 E023 53.669 Daar is 'n dam vir visvang naby die eenhede, en lekker geleenthede vir stap na die watervalle op die plaas of koel af in die swembad (6m x 3m) op…
@R62 Langklip Estate Game and Leisure | LekkeSlaap
@R62 Langklip Estate is op 'n gasteplaas in die skilderagtige Kouga-Wildernisgebied geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie en 'n hele rits doendinge vir gaste se genot. Langklip Estate bied geleenthede vir wildkyk en die geleentheid om die mak, vriendelike diere op die landgoed met die bottel te voed. Daar is 'n 3,2 km-grondpad na die landgoed, maar dis nie nodig om 'n 4x4 te hê nie. Ons stel wel voor dat gaste nie voertuie met 'n lae grondvryhoogte gebruik nie. Die eenhede word omring deur…
De Villiers Country Lodge | LekkeSlaap
De Villiers Country Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat slaapplek en ontbyt bied. Dit is in Elandsvallei, 'n pragtige woonbuurt in Villiersdorp, net 25 km van Franschhoek af in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid weg van die stad se gedruis. Daar is 5 slaapkamers en 1 kothuis. Die slaapkamers is in die gastehuis, is ruim, goed toegerus en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die een kamer is op die…