goeie more

God's Wisdom,Beautiful Pictures,Afrikaans,Jewelry,Van,Prayers,Night

Elke vars bewolkte môre, elke blom, elke voëltjie se sang is God se stem wat vir Sy kinders sê: "Hier is Ek, by My is alle dinge moontlik! Ek sorg vir jou!"

'N OGGENDGEBED VIR JULLE VANDAG: Vader, ek plaas my vriende en familie se dag in U hande. Maak hulle oggend goed, hulle middag beter en hulle aand die beste nog. Amen.

❤️

Afrikaans,Messages,Cards,God

Mag jy vandag die ENGEL op iemand se pad wees wat dit waarlik nodig het.

Mag jou emmertjie vandag oorloop van God se Liefde!

Goeie Môre! Mag JESUS vir jou die weg, die waarheid, en die lewe wees. Vind jou rus aan Sy Voete, jou krag in Sy Naam en wees vervul deur Sy Gees. MAG JY 'N SEËN EN VREDEVOLLE DAGGIE GENIET!

Pinterest
Search