s louw

s louw

347
Followers
0
Following
s louw
More ideas from s
8 Statements Christians Should Make Each Day

Die waarde van aanhoudende gebed is nie dat Hy ons sal hoor nie, maar dat ons sal leer om te luister na wat die Here aan ons openbaar. Daar staan geskrywe dat Hy vir ons sal gee wat ons deur gebed vra, en soos ons meer groei deur ons geloof begin ons al hoe meer vra vir die dinge wat in lyn is met Sy wil vir ons lewens. Ons dien 'n lewende God wat net die beste vir ons wil hê.

Die Here sê vandag vir jou : Alles gáán uitwerk, want Ek is in totale beheer. Ek weet wat die dokter sê; Ek weet wat jou finansiële situasie is; Ek sien wie in opstand teen jou kom; Ek weet hoe groot jou drome is. Maar hoor My mooi... Ek is vir jou en nie teen jou nie en Ek sal jou nooit te na kom nie.

Cutie so foo-foo but alas chi-chi to the max! #yorkshireterrier