South African Recipes
Nagereg http://pinterest.com/SAfricanRecipes/13-dessert/
Lekkerste Lekker Appeltert - Resepte Wenke
Bak die tert eerste en gooi dan die sous oor warm tert. BESTANDDELE: 1 k suiker 3 e sagte botter 3 eiers 1 k koekmeel 1 t bakpoeier knippie sout 1/4 koppie melk 1 blik ingelegde appels (of ingelegde vrugte soos verkies. Bv. perskes of kwepers) Spray & Cook METODE: Voorverhit oond tot 180 grade […]
Soet kerrie
Uit Elna de Klerk van Bellville se nimmereindigende resepteskat diep ons hierdie een op – ’n regte boerekerrie waarmee jy baie monde kan kos gee.
Waatlemoenkonfyt – Boerekos – Kook met Nostalgie
Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt…. Verwyder die groen skil en sagte binneste van ‘n maketaan waatlemoen. Sny die wit skil in stukke. Prik elke stuk baie goed met ‘n…
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS
REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot net s...
WAATLEMOENSTUKKE - goue , goue juwele - Marinda Kook
Ek het ‘n makataanwaatlemoentjie present gekry. Hy le toe op die agtertafel en loer vir my. Ek loer hom terug. Hy vra om geslag te word, ek slag hom. Sny jou waatlemoen in ringe van om en by 5 cm. Continue reading WAATLEMOENSTUKKE – goue , goue juwele→